Villa San Giovanni Akkommodasie
- Kapasiteit: 21 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 13:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: Wonderboom-lughawe, Hoofgebou, Pretoria, 0182, Gauteng
- Vanaf R835 per nag (plek vir 1)
-
TGCSA-gradering:
Beskrywing
Villa San Giovanni is ideaal geleë in die hoofgebou van Pretoria se Wonderboom Lughawe en bied verblyf aan plaaslike en buitelandse reisigers. Ons kombineer sakegeriewe met vriendelike doeltreffendheid, en het 'n gunsteling-bestemming geword vir plaaslike lugbemanningslede.
Ons 11 kamers bied 'n harmonieuse mengsel van 'n klassieke styl en hedendaagse geriewe om 'n rustige omgewing te skep vir 'n welverdiende nagrus! Die kamers het 'n uitsig oor die aanloopbaan en kan dié uitsig ook bewonder terwyl hulle ontbyt op die terras geniet.
Dit is die perfekte ligging vir die hedendaagse besigheidsreisiger wat graag tuis en gemaklik wil voel.
Ons gerieflike ligging naby die lughawe bied ook vinnige en maklike toegang tot die stad sowel as die versekering van 24-uur-sekuriteitsbeskerming.
Elkeen van ons 11 en suite-slaapkamers is versigtig ontwerp en ingerig met moderne geriewe om dit so gerieflik as moontlik te maak. Ons kamers sluit in 1 luukse kamer, 5 enkelslaapkamers en 6 dubbelslaapkamers in. Elke kamer is ook toegerus met deurslotte, lugversorging en elektroniese kluise.
Ons bied veilige verblyf aan die oordeelkundige gas wat gerieflik geleë is om in jou eksklusiewe verblyf-, konferensie- of geleentheidsbehoeftes te voorsien. Ons vergaderplek akkommodeer tot 50 persone (afhangende van die groepering), met lugversorging en banketgeriewe beskikbaar. Dagkonferensie-pakkette is beskikbaar op versoek ten einde jou groepe se behoeftes te bevredig.
Dit is die perfekte ligging vir klein werkswinkels of spanbounaweke, aangesien ons konferensie-area in die restaurant op die grondvloer gerieflik na aan ons verblyf bo geleë is.
Die restaurant doen ook spyseniering vir alle geleenthede - troues, verjaarsdae, jaareindfunksies, of enige ander viering! Ons voeg verskeidenheid, prag en elegansie by enige geleentheid deur jou 'n nommerpas spyskaart te bied wat aan al jou wense sal voldoen.
Kenmerke
Geriewe
- ADSL-lyn
- Kroeg
- Lughawe-pendeldiens Op Versoek
- Kinderoppasser Op Versoek
- Wasgoeddiens
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Restaurant op Perseel
- Persoonlike Kluis
- Daaglikse Skoonmaakdiens
- Konferensiegeriewe
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
- Italiaans
- Portugees
Maaltye Aangebied
- Kamerbediening
- Ontbyt
- Aandete
- Middagete
- Alle Etes Ingesluit
Konferensiegeriewe
- Lugversorging
- Wegbreekkamers
- DVD-speler
- Witborde
- Kantoorgeriewe
- Internet
- Televisie
- Videospeler
- Plek vir tot 50 afgevaardigdes
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- 24-Uur Sekuriteit
- Onderdakparkering
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
- American Express
- Diners-kaart
- Kontant
- Forex
- Elektroniese Fondsoorplasing
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
3.8/5
Lucky Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 13
Op LekkeSlaap 15 jaar
Ligging
- Wonderboom-lughawe, Hoofgebou, Pretoria, 0182, Gauteng
- Gaste dink Villa San Giovanni Akkommodasie het ’n goeie ligging
Sien meer verblyf in Onderstepoort Pretoria Gauteng
- Kapasiteit: 21 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 13:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: Wonderboom-lughawe, Hoofgebou, Pretoria, 0182, Gauteng
-
TGCSA-gradering:
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang