Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Villa Tropicana

Resensies

4.4/ 5

Gebaseer op 26 resensies

Baie goed

Netheid
4.5
Ligging
4.2
Waarde vir geld
4.2
Diens
4.3
Veiligheid
4.7
Liza M
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2023

Fantasties! Sal dit sterk aanbeveel. Groot dankbaarheid aan Blackie. Baie baie dankie vir jou gasvryheid. Sal def weer daar bespreek. Ongelukkig was daar nie genoeg tyd om die sterk aanbevole ontby te kon geniet nie maar mis dit definitief nie volgende keer! Baie rustig en stil. Presies wat mens nodig gehad het na 7 ure op die lang pad. Beddens heerlik! Storte puik!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
1 nag Saam met lewensmaat
3.2
Mrt 2024

Netheid
4.0
Diens
3.0
Ligging
1.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Justine M
1 nag Saam met lewensmaat
3.4
Apr 2023

Nie waarde vir die prys nie. Nie gemaklike parkeerarea nie. Glad nie privaat nie. Nie eie koffie-area in kamer nie - gesamentlike kombuis.

Netheid
5.0
Diens
3.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
1.0

Jacobus Johannes O
Kort verblyf
3.6
Sep 2022

Not value for money. The room was clean but very small. I expected a little more for the price. Breakfast was very basic and the sausage was burned. When I arrived it was load-shedding and they did not provide for that. Maybe in the future when you know it's load-shedding, put some flasks with hot water in the rooms. No Wi-Fi code.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
2.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
1.0

Sherice V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2021

Die diens was uitstekend, gasheer en -vrou is baie vriendelik. Het sommer al klaar weer vir Desember bespreek. Die kamers is rêrig baie skoon, ek het OCD en vir my was dit uitstekend. Mens kan nie woorde sit op die gasvryheid nie. Ligging van Villa Tropicana is perfek. Hulle sal ons definitief weer sien. Uitstekende verwysing van LekkeSlaap. Julle kan hulle maar met 'n geruste hart op julle webwerf hou!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Celiwe N
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2021

Warm welcome, time efficient, clean and safe. Breakfast was served on time. The suite was always clean, the owners were friendly and welcoming.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Everisto M
Kort verblyf Gesin met tieners
4.4
Des 2021

It was splendid. Good sea views. Safe parking and clean rooms.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Maheshperi C
Kort verblyf
5.0
Jan 2020

Good place to relax. Good service, peaceful.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jesse P
Lang verblyf Saam met vriende
3.8
Jan 2020

Breakfast was divine, great hospitality, safe parking and a great place. Owners friendly, very nice place, will recommend it to anyone.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
1.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sw M
1 nag Besigheidsreis
2.2
Feb 2020

Swak bestuur. Die aankoms was baie moeilik, geen antwoord op klokkie buite hek nie, selfoon word toe ook nie beantwoord nie. Ek het later die toeter gebruik om diens te kry. Die dame wat my ontvang het, het nie geweet van my aankoms nie, en dit het voorgekom asof ek haar verontrief het. Die ontbyt word eers vanaf 08:00 bedien en ek het gevra vir 'n middagete-pakkie wat ek kan saamneem. Toe ek later terugkom van aandete af het daar 'n bord koue ontbyt in my kamer gestaan wat ek nie bereid is om te eet nie. Die kamer het 'n baie bedompige, effe stink, reuk.

Netheid
4.0
Diens
1.0
Ligging
2.0
Veiligheid
2.0
Waarde vir geld
2.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.4/5

Blacky Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 26

Op LekkeSlaap 7 jaar

Vanaf
Vanaf R 880
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 880
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 15 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Margate-rylaan 4, Margate, 4275, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAOWuy4tW2KiaQsRRO6RB6klEBRc8YJo7eYJrjGNxIR5uWw3xSsB?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R880 per nag (plek vir 2) 26 5 1 5 4 Margate Drive Margate 4275 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -30.853362 30.375343

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang