Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Vultures Lodge

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 61 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.5
Veiligheid
4.5
John M
1 nag Besigheidsreis
5.0
Nov 2024

Staff very helpful. Room was very nice and comfortable.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lynette R J
1 nag Saam met vriende
5.0
Nov 2024

Herehuis met karakter. Vulture Lodge is 'n pragtige ou herehuis aan die voet van die Aasvoelkop. Dit was baie netjies en klassiek mooi. Ons ontvangs was warm. Ware verrassing aan die buitewyke van Zastron.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Gin W
1 nag
5.0
Sep 2024

Really enjoyed it, thank you. Delightful and homely.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Allison A
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2024

Excellent. Welcoming, extremely clean. Very quiet. Beautifully furnished. Loads of history. Hiking up the mountain straight from the garden. The only downside was the size of the bed, which was just a double.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Nadine V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2024

Fantastiese mooi uitsig in die berge. Op die hande gedra. Ongelooflik vriendelike gasvrou. Uit hul pad gegaan om dit spesiaal te maak met al die klein bederfies. Baie tuis gevoel. Pragtige dekor. Matras ferm as verwag en die koue winter het die water in die oggend belemmer, maar ons het heerlik gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Maria T
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2024

Baie lekker geslaap. Sal weer daar oornag. Ons het baie lekker rustig hier gebly. Mooi tuine en die ou huis is pragtig en die dekor. Mense baie vriendelik en behulpsaam. Ons het in die Dam Huis gebly. Goed toegerus. Niks van die selfsorg goed gebruik gemaak nie aangesien ons net oornag het. Nell's restaurant wat deur die verblyf aanbeveel is vir ons aandete was baie goed en lekker.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Stephanie R
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2024

Heerlike oornag-plek goed toegeruste huisie. Pragtige plek met goeie geriewe. Heerlike oornag stop.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Waldo M
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Jan 2024

Beautiful accommodation hidden at the foot of a mountain. Highly recommend it. We loved our stay at Vultures Lodge. It is located at the foot of the mountain, and its big garden makes you feel completely hidden. It is a beautiful old sandstone house. The inside of our room was beautifully decorated and clean. We were warmly welcomed, and they were very helpful in all communications. We had to shift our booking dates, and they didn't hesitate to help us. They organized another room for us at no extra cost. We will definitely stay over again, and we highly recommend it should you find yourself in the area.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Amanda S
1 nag Gesin met tieners
5.0
Des 2023

Rustige plaasatmosfeer. Pragtige plekkie en baie rustig. Daar is alles wat jy nodig het. Baie netjies en goed versorg. Enigse nadeel is kommunikasie met eienaars. Die hele dorp se krag was af en die volgende oggend kon die hek nie oopmaak met die afstandsbediening nie. Daar was geen sein en geen een van ons of enige gas kon uitskakel nie. Moes toe noodgedwonge die hek van die spoor afhaal.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ethan J
1 nag Saam met vriende
5.0
Mrt 2023

Uitstekende diens. Pragtige ou huis en vriendelike ontvangs.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Vultures Lodge
Vultures Lodge
Baie, baie dankie, ons waardeer dit baie. Julle is altyd welkom.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Vultures Lodge Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 61

Op LekkeSlaap 10 jaar

Vanaf
Vanaf R 920
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 920
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 18 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 12:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Tielman Roos-laan, Zastron, 9950, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAb5773bd36d340fc272b3e2f6f9403ebbd8b0aa12d1a66e05215769e07da6e4e81d365c5c80c6a7b30f4b2d9c741a7b8e163f?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R920 per nag, vir 2 mense 61 5 1 5 Tielman Roos Avenue Zastron 9950 Vrystaat 021 201 8901 12:00-19:00 10:00 -30.296894303586 27.071836478725

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang