Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Wagenbietjieshoek Plaashuis

Wildsplaas
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
Wagenbietjieshoek Plaashuis
Vanaf R2 300
R 2 300 R 1 725
per nag (plek vir 8)
  • Plek vir 8 mense
  • Alleenstaande Eenheid
  • Koningingrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Hierdie selfsorghuis bied slaapplek aan 8 volwassens en 1 kind en beskik oor 4 slaapkamers en 3 badkamers. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed, enkelbed en 'n en suite-badkamer met 'n bad, stort en toilet. Die tweede slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en toilet. Die ander 2 slaapkamers het elk 2 enkelbeddens en gaste deel die badkamer met 'n stort, wasbak en toilet. Vars linne en sagte badhanddoeke word voorsien. Die oopplan-leefarea het 'n kombuis wat met 'n stoof, oond, mikrogolf, ketel, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware toegerus is. Daar is 'n etenstafel en sitarea met 'n TV en kaggel. Gratis WiFi is beskikbaar. Buite is daar 'n onderdakstoep met 'n ingeboude braai, kroeg en oorgenoeg sitplek. Parkeerplek op die perseel is beskikbaar.

Oorsig van kamer/eenheid
Slaapplek vir 8 mense 4 Slaapkamers 3 Badkamers

Slaapkamer

En suite

3

1 x Koningingrootte-bed

1 x Kinderbed vir 1

Stort, Bad, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Toilet

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Stort, Toilet

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Dienste
  • Koordlose internet
Badkamer
  • Bad
  • En-suite
  • Aparte toilet
  • Stort
Kamergeriewe
  • Elektriese kombers
  • Waaier
  • Kaggel
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Haardroër
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Vermaak
  • Boeke en tydskrifte
  • Dvd
  • Gedeelde dstv
  • Tv
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

Hout kan teen 'n ekstra koste gereël word.
Let asb. dat slegs 2 honde toegelaat word indien daar vooraf gereël word.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf R2 300
R 2 300 R 1 725
per nag (plek vir 8)
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 12:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Wilgekraal Plaas, Goedewill, Lydenburg, 1120, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAec0af310f55b59587e3d6134db82b57914b774db7e034ca3a518b6cb12dd9884757222850d24970d864f37192b7c57c68d37?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R2 300 nouVanaf R1 725 per nag (plek vir 8) 1 5 1 5 Farm Wilgekraal Goedewill 1120 Mpumalanga 021 201 8901 12:00-19:00 11:00 -25.4798005 30.2814437

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang