Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

West Coast Luxury Tents

Tentekamp
  • Soos Gesien op Instagram
  • Kapasiteit: 13 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Forkwest Plaas, 30 km vanaf Elandsbaai en Dwarskersbos, 7500, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 300 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

West Coast Luxury Tents bied 'n ontspannende wegbreek op 'n privaat plaas op die strandduine met geen openbare toegang nie, net sowat 28 km vanaf Elandsbaai en 30 km vanaf Dwarskersbos.

Verblyf word in 4 luukse tente met slaapplek vir 2 tot 6 gaste gebied. Elke tent het 'n dubbelbed of 2 enkelbeddens en 'n en suite-badkamer met 'n stort en 'n toilet.

Elke tent het 'n kombuisie wat met 'n yskas, stoof en ander toebehore toegerus is. Daar is privaat braai-areas by elke tent, en hout en ys word voorsien.

Die plaas is halfpad tussen Dwarskersbos en Elandsbaai en is naby Verlorenvlei wat bekend is vir die ryk voëllewe. Daar is 'n 400 m-lange privaat landingstrook op die plaas wat deur ligte lugvaartuie gebruik kan word indien dit vooraf gereël word.

Hierdie tente is in die bos agter sandduine en dis net 500 m se stap na 'n ongerepte sandstrand wat 40 km strek. Die strand kan met 'n 4x4-voertuig bereik word. Daar is verskeie swarttobie-broeipare op die strand en hulle maak veral tydens die somermaande hul neste hier. Elandsbaai is bekend vir sy oorvloed kreef wat tydens die kreefseisoen uitgehaal kan word.

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
Troeteldiere op versoek

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 118 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Gaste se hoogtepunte
Karin S
5.0
Luuks, fantastiese stil omgewing met die breek van branders hoorbaar! Alles vanaf die ontvangs tot die verblyf was absoluut fantasties-vriendelik, 'n ...
Sien meer
Nov 2024
Resbe C
Saam met lewensmaat
5.0
Good getaway weekend. Had everything we needed for glamping. Exclusive beach just for you and the weather was amazing. Very pleased wit...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Nov 2024
Christine V
Saam met lewensmaat
5.0
A perfect escape from city life to the wild, quiet, west coast. Lovely isolated location. Friendly service. Beautiful natural landscape...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Nov 2024
Ilze V
Saam met lewensmaat
5.0
Die strand is pragtig, heerlik gestap langs die see. Baie lekker, skoon en netjies.
Nov 2024
Michelle S
Saam met lewensmaat
5.0
Net wat mens nodig het om te herlaai. N wonderlike wegbreek.
Sep 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Theresa Geverifieer

Eiendomme 9

Resensies 184

Op LekkeSlaap 10 jaar

Ligging

  • Forkwest Plaas, 30 km vanaf Elandsbaai en Dwarskersbos, 7500, Wes-Kaap
  • Gaste dink West Coast Luxury Tents het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Weskus Wes-Kaap
Vanaf
Vanaf R 1 300
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R 1 300
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 13 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Forkwest Plaas, 30 km vanaf Elandsbaai en Dwarskersbos, 7500, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDE0NjE3YjFjLWYyYjEtNDdkMC1hYTg3LTliYWQxYWE2ZjkxNA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 300 per nag, vir 2 mense 118 5 1 5 Forkwest Farm 30 km from Elandsbaai and Dwarskersbos 7500 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -32.516845855804 18.332725713799

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang