Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Westbrook Beach Lodge

Selfsorg
  • Kapasiteit: 15 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 12:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Northbeach-weg 55, Westbrook, Tongaat, 4399, KwaZulu-Natal
  • Vanaf R700 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Westbrook Beach Lodge is in Tongaat, KwaZulu-Natal. Hierdie eenhede is stapafstand vanaf Westbrook Beach en is ideaal vir gesinne of paartjies.

Daar is 6 eenhede; die Tuin-eenhede 1, 2 en 3 en die Balkon-eenhede 4, 5 en 6. Al die kamers het gemaklike beddens en en suite-badkamers. Die en suite-badkamers het 'n stort of bad, toilet en wasbak. Die eenhede is oopplan en het 'n sitarea, stoep wat na die see front en 'n kombuisie. Die kombuise is met 'n yskas, mikrogolf, broodrooster, stoof, oond en ketel toegerus.

Daar is 'n TV, WiFi, veilige parkeerplek, braaigeriewe en 'n sitarea buite.

Gaste kan voëlkyk, visvang, bergfiestry en begeleide staproetes geniet.

Winkels en restaurante is 15 km noord vanaf die verblyf en die internasionale lughawe is 15 km suid.

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 6 resensies

Uitstekend

Netheid
4.5
Ligging
4.7
Waarde vir geld
5.0
Diens
4.8
Veiligheid
4.8
Gaste se hoogtepunte
Jaco B
5.0
Awesomeness! Awesome! I will go back soon if availability allows me!
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sep 2024
Linda S
Saam met lewensmaat
5.0
Amazing could just sit and watch the ocean for hours. Awesome, we loved it.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Aug 2024
Hein V
Saam met lewensmaat
4.8
Stil en rustig, lekker gerus en in die branders baljaar en dit is goedkoop! Vol punte vir vriendelikheid, diens, verblyf, netheid en die rustige atmos...
Sien meer
Nov 2024
Quinton S
Saam met lewensmaat
4.8
Vuilig, skoon, rustig, lekker. Baie lekker gebly. Sal definitief weer besoek. Klipgooi weg van die strand af. Die branderklanke is lieflik vroeg oggen...
Sien meer
Sep 2024
Willem V
Saam met lewensmaat
4.6
Pragtige uitsig en op die strand. Baie lekker gebly, waarde vir geld vir die prys wat betaal is en die ligging is perfek. Met die dat daar 'n wasmasji...
Sien meer
Nov 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Rupert Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 6

Op LekkeSlaap 10 maande

Ligging

  • Northbeach-weg 55, Westbrook, Tongaat, 4399, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Westbrook Beach Lodge het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Westbrook KwaZulu-Natal
Vanaf
Vanaf R 700
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R 700
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 15 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 12:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Northbeach-weg 55, Westbrook, Tongaat, 4399, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA415b0d8da02fb3e0f181ffa60e0046f05cd02702c39163add9e623bd5af2bdcc294e50e75f54c4d5d2fbf067b8ef578d52e5?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R700 per nag (plek vir 2) 6 5 1 5 55 Northbeach Road Westbrook 4399 KwaZulu-Natal 021 201 8901 12:00-17:00 10:00 -29.586552629085 31.174265801258

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang