Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Whispering Waves

Selfsorg
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Gentoo-straat 88, Agulhas, 7285, Wes-Kaap
  • Vanaf R3 500 per nag (plek vir 10)

Beskrywing

Whispering Waves is 'n pragtige selfsorgvakansiehuis in die hartjie van Agulhas. Hierdie dubbelverdiepinghuis is ideaal vir 'n kuswegbreek saam met vriende en familie aangesien dit met 'n see-uitsigte het en net 'n entjie vanaf die strand is.

Dié huis bied slaapplek aan 10 gaste en beskik oor 5 slaapkamers, 4 badkamers en 'n gastetoilet. Twee van die slaapkamers het elk 'n dubbelbed en die ander slaapkamers het almal 2 enkelbeddens. Al 4 badkamers is en suite en het 'n stort, wasbak en 'n toilet.

Dié huis het 'n leefarea met 'n sitarea en 'n kombuis op albei verdiepings. Albei kombuise is met 'n gasstoof, elektriese oond, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Gratis WiFi is beskikbaar.

Die onderste verdieping het ook 'n TV en 'n ingeboude binnebraai. Die boonste verdieping lei na 'n balkon met uitsigte. Veilige parkeerplek is in 'n dubbeltoesluitmotorhuis beskikbaar.

Kamer-opset

Slaapplek vir 10 mense 5 Slaapkamers 5 Badkamers, 4 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Dubbelbed

Stort, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

1 x Dubbelbed

Stort, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Stort, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Stort, Toilet

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Badkamer

  • En-suite
  • Stort

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Tv

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

2.2/5

Mariki Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 6

Resensies 1

Op LekkeSlaap 3 maande

Ligging

  • Gentoo-straat 88, Agulhas, 7285, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 3 500
per nag (plek vir 10)
Vanaf
Vanaf R 3 500
per nag (plek vir 10)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Gentoo-straat 88, Agulhas, 7285, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA6158ce3e5318d595c0bca66c197d8db1fd1d7f139936ddd605c8d9bf83725fa7997bec7d1faab319daff7625fc11eb39aca5?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 500 per nag (plek vir 10) 88 Gentoo Street Agulhas 7285 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.824203248598 19.9981806563

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang