Woodpecker's Hollow
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Woodpeckerlaan 2444, Marlothpark, 1321, Mpumalanga
- Vanaf R1 350 per nag (plek vir 6)
Beskrywing
Woodpecker's Hollow is 'n bekoorlike selfsorghuis in Marlothpark. 'n Groot onderdakstoep en skitterende swembad maak dié huis ideaal vir 'n familiewegbreek.
Die eiendom bied slaapplek aan 6 gaste en beskik oor 3 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer het lugversorging, 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en toilet. Die tweede slaapkamer het ook lugversorging en 'n dubbelbed en die derde slaapkamer het 2 enkelbeddens. Gaste in dié 2 kamers deel die tweede badkamer met 'n stort.
Die hoofleefarea het 'n oopplan-ontwerp met 'n kombuis en sitarea. Die kombuis is met 'n stoof, oond, mikrogolf, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware toegerus. Daar is ook 'n toonbank met stoeltjies. Die sitarea het gemaklike sitplek en 'n TV. Gratis WiFi is beskikbaar.
Die skuifdeur lei na 'n stoep met stoepmeubels en 'n ingeboude braai.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort, Toilet
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.6/5
Marselle Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 26
Op LekkeSlaap 2 jaar
Ligging
- Woodpeckerlaan 2444, Marlothpark, 1321, Mpumalanga
- Gaste dink Woodpecker's Hollow het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Marlothpark Nasionale Krugerwildtuin Suid Mpumalanga
- Kapasiteit: 6 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Woodpeckerlaan 2444, Marlothpark, 1321, Mpumalanga
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang