Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Worcester the Karoo Guestroom - Ficus Rest

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 10 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.7
Veiligheid
5.0
Theo P
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2024

Baie lekker en ontspanne. Baie lekker gebly. Eienaars baie vriendelik en behulpsaam. Ligging is goed. Baie goeie geriewe.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Wilma
Worcester the Karoo Guestroom - Ficus Rest
Dankie Theo vir die opinie oor die plek. Dit was lekker om jou te ontvang en hoop om binnekort weer te sien. Groete Wilma

Maxine G
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2024

Awesome. Owners are fantastic. I would recommend them to anyone going to Worcester.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Wilma
Worcester the Karoo Guestroom - Ficus Rest
Baie dankie Maxime vir die gradering en oorbly by ons. Hoop om jou binnekort weer te sien. Warm groete Wilma

Morne D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2023

Uitstekend en sal definitief weer daar bly! Dawie en Wilma was wonderlike gashere. Ons was goed verwelkom/ontvang en hulle is baie hartlik en het ons onmiddellik tuis laat voel. Met aankoms was daar sjokolade, muesli, vrugte, jogurt, biskuit en selfs koffie, tee en melk. Die kamer is so netjies en stylvol, alles is daar vir jou gerief. Die badkamer en inloopkas is ook baie modern. Die omgewing is rustig en hulle tuin baie mooi en goed versorg.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Wilma
Worcester the Karoo Guestroom - Ficus Rest
Baie dankie vir die oorbly, Morne - hoop om julle weer binnekort te sien!

Anonieme gas
1 nag Saam met lewensmaat
3.8
Jan 2024

Netheid
5.0
Diens
2.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Wilma
Worcester the Karoo Guestroom - Ficus Rest
Hi Michael, Apologies for only responding to the review now as it's important to us - somehow I missed it. Firstly, I would like to apologise for any event that made you unhappy. We are very aware that noise levels should be kept low, and we most likely slipped on this one on Old Year's Eve, 31 December. For that, we sincerely apologise, Michael. I would appreciate if you could elaborate on the privacy issue you have, to understand where we can improve. We are confident that we can offer an enjoyable stay for you and your spouse. Therefore, we are prepared to give a special discount for your next stay at our place - we will be honoured to receive you again. Warm regards, Wilma

Kathrin V
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Des 2023

Three days to enjoy Worcester and surroundings. We enjoyed the friendly atmosphere. The cars were safe although not under cover.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Wilma
Worcester the Karoo Guestroom - Ficus Rest
Dankie Kathrin vir die resensie. Dit was lekker om julle te huisves en hoop om julle weer binnekort te ontvang. Beste groete Wilma

Chane M
1 nag Besigheidsreis
5.0
Okt 2023

Lovely. We had a lovely stay. The accommodation is beautiful and the hosts are lovely. I will recommend this stay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Wilma
Worcester the Karoo Guestroom - Ficus Rest
Dankie Chane vir die oorbly en pragtige resensie. Hoop om julle weer binnekort te sien. Groete Wilma

Chrisna J
1 nag Saam met vriende
5.0
Aug 2023

Pragtige netjiese plek met al die noodsaaklikhede vir oornag. Die gasvrou is baie vriendelik en hulpvaardig. Kan ook lekker ontspan in 'n netjiese tuin. Baie netjiese omgewing. Wooneenheid goed toegerus, netjies, modern. Kan lekker ontspan na 'n dag se reis.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Christelle G
1 nag
5.0
Jun 2023

Gerieflik. Ek het een aand by Ficus Rest oorgeslaap, die woonstel was baie netjies, skoon en goed ingerig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jimmy M
Kort verblyf
5.0
Jan 2023

Beautiful. Clean. Great hospitality. A group of 3 stayed about 4 nights. I must say the hospitality was great from Wilma and her husband. She even shared some lemons with us when we asked for one. I could sleep peacefully and the place was comfortable. Thank you for the stay. Jimmy and his wife.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hyacinth A
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2022

Very peaceful area. The accommodation was very clean and neat. The area is very secure and the peaceful rooms are comfortable. Only the main room always needs a fan to keep the room cool. The kitchen is very small and only has a fridge, utensils, etc. but no table for sitting. This accommodation is more ideal for just an overnight. But still would recommend it.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.9/5

Wilma Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 47

Op LekkeSlaap 4 jaar

Vanaf
Vanaf R 1 834
per nag, vir 4 mense
Vanaf
R 1 834
per nag, vir 4 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Geen kinders onder 8
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Wild Almondstraat 19, Altona, Worcester, 6850, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA44bd87fb85d1f4cc842f3311525d6d525a142961d3a59456cc6c417b745805ee1bcc8089f67e7623e24fc0706539cba1da98?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 834 per nag, vir 4 mense 10 5 1 5 19 Wild Almond Street Altona 6850 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.6256005 19.4206827

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang