Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported
Kaart
Is jy 'n pensioenaris? Nuut
Orden Volgens
Filter volgens Tarief per Nag
    Skuif die tarief om jou sak te pas
Filter volgens Beskikbaarheid
Filter volgens Spesiale Aanbiedinge
Filter volgens
Filter volgens Bespreking-opsies
Filter volgens Tipe
Filter volgens Resensie
Filter volgens Fasiliteite
Resensies van Amanzimtoti
4.5/5
volgens 980 resensies

Lees regte resensies van Amanzimtoti van 980 geverifieerde gaste.

Indien jy Amanzimtoti besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies in Amanzimtoti.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Amanzimtoti Akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedinge!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Amanzimtoti accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Amanzimtoti akkommodasie

267 lekke plekke om te bly

Sien kaart









Gratis kansellasie
Vanaf
Vanaf R 1 000
per nag, vir 6 mense
Gratis kansellasie
Vanaf
R 1 000
per nag, vir 6 mense

Beach Front is 'n selfsorgwoonstel in 'n veilige kompleks in Amanzintoti. Dit is ideaal vir 'n gesinswegbreek aan d...

Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Kombuisgeriewe
Gratis kansellasie
Braaiplek
Veilige Parkering
Vanaf
Vanaf R 1 000
per nag, vir 6 mense

Vanaf
Vanaf R 1 850
per nag, vir 5 mense

Stella Maris 92

Vanaf
R 1 850
per nag, vir 5 mense

Stella Maris 92 is 'n pragtige vakansiewoonstel met 'n see-tema in 'n veilige kompleks in die hartjie van Amanzimto...

Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Vanaf
Vanaf R 1 850
per nag, vir 5 mense

Gratis kansellasie
Vanaf
Vanaf R 1 000
per nag, vir 4 mense
Gratis kansellasie
Vanaf
R 1 000
per nag, vir 4 mense

Sandy Beds Guesthouse is 'n bekoorlike seefrontwoonstel in Warner Beach, Kingsburgh. Dit is op die eienaar se perse...

Braaiplek
Gratis WiFi
24-uur Ontvangs
Geen Rook Binnenshuis
Gratis kansellasie
Braaiplek
Gratis WiFi
Vanaf
Vanaf R 1 000
per nag, vir 4 mense

Vanaf
Vanaf R 1 500
per nag, vir 6 mense
Vanaf
R 1 500
per nag, vir 6 mense

Ocean Breeze 35 is 'n lieflike selfsorgwoonstel in 'n kompleks in Warner Beach, Winklespruit, en spog met see-uitsi...

Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Vanaf
Vanaf R 1 500
per nag, vir 6 mense

Vanaf
Vanaf R 1 600
per nag, vir 9 mense
Vanaf
R 1 600
per nag, vir 9 mense

L’Escalier is 'n ruim strandfrontwoonstel met slaapplek vir 9 gaste in Amanzimtoti. Dié drieslaapkamerwoonstel op...

Swembad
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Rolstoelvriendelik
Swembad
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Vanaf
Vanaf R 1 600
per nag, vir 9 mense

Vanaf
Vanaf R 1 500
per nag, vir 8 mense
Vanaf
R 1 500
per nag, vir 8 mense

L'Escalier 310 is 'n pragtige selfsorgvakansiewoonstel teen die strand in Amanzimtoti met slaapplek vir 8 gaste op ...

Swembad
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Swembad
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Vanaf
Vanaf R 1 500
per nag, vir 8 mense

Vanaf
Vanaf R 1 998
per nag, vir 5 mense
Vanaf
R 1 998
per nag, vir 5 mense

61 Cabanas is 'n bekoorlike woonstel in die Cabanas Del Mar-kompleks in Kingsburgh en bied ruim en gerieflike selfs...

Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Vanaf
Vanaf R 1 998
per nag, vir 5 mense

Vanaf
Vanaf R 2 500
per nag, vir 5 mense
Vanaf
R 2 500
per nag, vir 5 mense

Stella Maris 91 is 'n pragtige vakansiewoonstel met 'n see-tema in 'n veilige kompleks in die hartjie van Amanzimto...

Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Vanaf
Vanaf R 2 500
per nag, vir 5 mense

Vanaf R950
R 950 R 634
per nag, vir 2 mense
Vanaf R950
R 950 R 634
per nag, vir 2 mense

Seaview Family Home and Cottage in Amanzimtoti bied ruim en gerieflike selfsorgverblyf met 'n pragtige see-uitsig i...

Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Vanaf R950
R 950 R 634
per nag, vir 2 mense

Vanaf
Vanaf R 850
per nag, vir 4 mense
Vanaf
R 850
per nag, vir 4 mense

Holiday @ the Beach - Sapphire Coast bied is in Doonside Beach in Kingsburg geleë. Hierdie area is vir sy ontspanne...

Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Swem
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Vanaf
Vanaf R 850
per nag, vir 4 mense

Amanzimtoti, net suid van Durban, is een van die gewildste vakansiebestemmings in KwaZulu-Natal. Die dorp is bekend vir sy warm weer en strande vir swem, branderplankry en duik, maar daar is ook inkopiesentrums, arkades en waterparke wat sal verseker dat die hele gesin die naweek, langweek of vakansie...

Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang