- Arboretum(1)
- Bainsvlei(7)
- Bayswater(35)
- Bloemdal(2)
- Bloemfontein NU(2)
- Brandwag(12)
- Dan Pienaar(47)
- Driehoek(2)
- Fichardt Park(61)
- Fleurdal(5)
- Gardenia Park(5)
- Glen(3)
- Heuwelsig(4)
- Hillsboro(31)
- Hospitalpark(2)
- Kiepersol(12)
- Langenhovenpark(31)
- Naval Hill(9)
- Noordhoek(8)
- Olive Hill(1)
- Park West(10)
- Pellissier(10)
- Pentagon Park(3)
- Quaggafontein(1)
- Rayton(4)
- Roodewal(3)
- Rooidam(6)
- Spitskop(43)
- Spitskop Small Holdings(10)
- Universitas(42)
- Universitas Ridge(14)
- Vredenhof Small Holdings(9)
- Waverley(27)
- Westdene(22)
- Wilgehof(1)
Indien jy Bloemfontein besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies in Bloemfontein.
Ons bied 'n wye verskeidenheid van Bloemfontein Akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedinge!
So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Bloemfontein accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.
Bloemfontein akkommodasie
403 lekke plekke om te bly
Swans Nest is in Fichardtparkt geleë, 'n veilige en rustige woonbuurt in 'n gegoede voorstad van Bloemfontein. Ver...
Serenity Living bied veilige selfsorgverblyf in Westdene, Bloemfontein. Gaste kan tussen 3 verblyfopsies kies. Elke...
Klipkappertjie is in Splitkop in Bloemfontein. Die gastehuis is op 'n 4 hektaar stuk grond met oop tuine, 'n klein ...
Tarentaal is 'n selfsorgwoonstel met 'n privaat ingang op die eienaar se kleinhoewe aan die buitewyke van Bloemfont...
Impa-Lala Country Estate is op die rustige heuwels van Rayton geleë en het 'n uitsig oor die groen buitewyke van Bl...
Ilanga Estate Bloemfontein
Ilanga Estate bied B&B-verblyf aan in Bloemfontein. Dit is ideaal vir gaste wat op soek is na 'n gerieflike oornagp...
On Hill Lodge bied verblyf in Bloemfontein en is ongeveer 12,5 km vanaf Bram Fisher Internasionale Lughawe. Dié ...
“Wys my jou naweeklyfie, jy is in vir 'n groot partytjie, dit maak nie saak hoe jy lyk nie ... Bloem bied 'n lekker tydjie!” Bloemfontein het die status van 'n groot stad, maar die atmosfeer van 'n plattelandse dorpie. Dié lekke plek is Suid-Afrika se hart se punt. Dit is die geregtelike hoofstad, die... Lees meer