Geverifieerde Resensie
Bloemfontein
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Bloemfontein bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.1 uit 5 gekry volgens 2068 resensies.
"Ek kan nie glo Bloemfontein het so agteruit gegaan nie. Vullishope op elke hoek en draai oppad na die Skougronde. Regtig nie die skoonste dorp nie.."
"Al irritasie was dat alhoewel die winkels in die winkelsentrum hulle dienstye adverteer tot 21:00. Al die winkels in die sentrums is al gesluit was teen 18:00. "
"The area is functional and convenient for parents travelling to the nearby schools (Eunice Girls High and Grey College)."
"Ons sal Dan Pienaar as 'n toeristebestemming aanbeveel. Baie sentraal geleë en 'n baie netjiese voorstad."
"Langenhovenpark is baie goed geleë en alles wat jy nodig het is naby. Daar is talle restaurante, kitskoswinkels, slaghuis, vulstasies en 'n Pick 'n Pay. Nabygeleë aan die Universiteit en die Universitas Hospitaal, asook 'n Mimosa Mall wat in al jou behoeftes sal voorsien."