Geverifieerde Resensie
Boland
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Boland bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.6 uit 5 gekry volgens 5716 resensies.
"Die restaurant Giovanni's was lekker. Die pizza was seker die beste wat ek al ooit geëet het."
"Paarl is really one of the most beautiful and sophisticated places in the Western Cape!"
"Very hot. There are some wonderful hikes. Use the AllTrails App, it guides you to them all."
"Dit is 'n wonderlike omgewing met 'n ryk geskiedenis. Wonderlike kultuurskatte, mens het nie genoeg tyd om almal te besoek nie. Die dorp is netjies, skoon en die blomme op die sypaadjies laat met voel asof jy nie werklik in Suid-Afrika rondbeweeg nie. So jammer dat parkering altyd 'n probleem is en dat ons ouer garde ver moet loop om by iets uit te kom."
"Die Boland is wonderlik! Neem in gedagte dit raak baie warm en sal verkies jy bespreek 'n plekkie met lugversorging."
"Dis 'n pragtige dorp met pragtige geskiedenis. Besoek gewis die Oude Drostdy en wynkelders in die omgewing."
"Stellenbosch has a lot to offer, different restaurants, vineyards, activities, and beautiful landscapes. A short drive to the beach (Strand) and about an hour's drive to Cape Town. Stellenbosch is a great base for exploring the area."
"Dit is 'n baie mooi dorp. Net jammer dat bedelaars so bietjie begin oorneem."
"Nie regtig tyd in Wolseley spandeer nie, dit is 'n plaasgemeenskap in die omgewing en het sy eie unieke mooiheid. Die dorp het, soos met verskeie ander, maar die armes wat bedel en met die weet hulle as besoekers in die dorp is en was vinnig om te kom bedel."
"Ons was ongelukkig daar oor 'n publieke vakansiedag en meeste van die instansies was toe."
"A nice place to be situated away from the city as other areas are easily accessible in an hour's drive eg. Stellenbosch, Cape Town, Ceres etc."
"Franschhoek is een van die mooiste plekke in ons land. Die mense is vriendelik en die dorp is skoon en het baie lekker eet- en kuierplekke."
"No additional activities for kids. We drove to Cape Town to entertain our kiddies."