Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported
Kaart

Geverifieerde Resensie

Cederberg

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Cederberg bespreek het

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.3 uit 5 gekry volgens 974 resensies.

Sederberg

Balie’sGat Accommodation

"Best area to visit during the cooler months."

Sederberg

Mount Ceder

"Pragtige omgewing en hulle is besig om die paaie op te gradeer wat altyd 'n goeie en slegte kant het - dis lekker om op goeie paaie te ry maar mense wat nie die mooi omgewing waardeer nie, ry te vinnig en gevaarlik en dan volg onsierlike relings en waarskuwingsborde wat afbreek maak aan die omgewing."

Citrusdal, Sederberg

Bosrivier Campsite

"Daar's 'n wye verskeidenheid van dinge om te doen rondom Citrusdal."

Clanwilliam, Sederberg

Clanwilliam Hills House and Flat

"Small town with friendly people."

Citrusdal, Sederberg

Kunje Guest Farm

"Dit is 'n baie mooi omgewing en is pragtig vir fietsryers."

Clanwilliam, Sederberg

Rondegat Cottages

"Die paaie is in 'n slegte toestand! Goeie bestemming, toerisme bied baie opsies! Ontwikkeling van damwal gestaak. Clanwilliam sonder 'n dam was nogal 'n skok op die sisteem. "

Clanwilliam, Sederberg

Krakadouw Cottages

"Lots of places to hike and do long walks. There is also a new built mall for the mall junkies and a wonderful spar that accommodated us with all food needs."

Sederberg

Enjo Nature Farm

"Dit is pragtig!"

Clanwilliam, Sederberg

Clanwilliam Accommodation

"It's an interesting place to visit. Visit Rooibos Tea factory shop. Very impressed with its solar powered mall."

Citrusdal, Sederberg

Ukholo Lodge

"Lekker uitspan gebied."

Citrusdal, Sederberg

Nature's View

"You could probably find what you're looking for 8 out of 10 times, needs some more shops / flea markets etc."

Citrusdal, Sederberg

Piekenierskloof Mountain Resort - Dream Resorts

"Citrusdal is a very pleasant suburb with the people which is very accommodating."

Citrusdal, Sederberg

Nature's View

"As jy jonk is en van rots klim en paraglide, is dit vir jou."

Citrusdal, Sederberg

Cederkloof Botanical Retreat

"We travelled to this area for a three day mountain biking adventure. We stayed at different places each day. This was our first visit to this area and we were very pleasantly surprised. The scenery is absolutely breath taking and the people are very friendly. We will definitely be back. Stunning!"

Clanwilliam, Sederberg

Bergsig 2A

"Klein dorpie met paar attraksies, maar die hoof attraksie is die natuurskoon."

Clanwilliam, Sederberg

Flora House Clanwilliam

"Vir rustigheid en familie-tyd was dit perfek vir ons. Ons besoek Clanwilliam elke keer wanneer ons in Suid-Afrika is!"

Citrusdal, Sederberg

Aan d' Oewer Bed & Breakfast

"Ons wou graag n Rooibosteeplaas besoek, maar hulle was ongelukkig toe oor 'n naweek. "

Clanwilliam, Sederberg

Klein Boschkloof

"Geskikte plek as jy wil wegkom uit die gejaagdheid van die lewe. "

Clanwilliam, Sederberg

Rosenhof

"Lekker plek, net baie warm."

Citrusdal, Sederberg

Marcuskraal Chalets

"Lekker plek met lekker mense."

Sederberg

Enjo Nature Farm

"Ongelooflik mooi."

Clanwilliam, Sederberg

Rondegat Cottages

"Clanwilliam is 'n baie lekker plek om daar of in die omgewing weg te breek vir die naweek. "

Clanwilliam, Sederberg

Clanwilliam Hills House and Flat

"Groter dorp as wat mens verwag."

Citrusdal, Sederberg

Nature's View

"Baie rustig, moet weer gaan."

Citrusdal, Sederberg

Marcuskraal Chalets

"Die dorp op 'n Saterdag word nie aanbeveel nie!"

Clanwilliam, Sederberg

De Pakhuys

"Die dorp self is stil oor naweke. Daar is baie in die omgewing om te sien as jy bietjie wil ry."

Blad
Blad 21 - Wys 601 tot 630
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang