Indien jy Clarens besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies in Clarens.
Ons bied 'n wye verskeidenheid van Clarens Akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedinge!
So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Clarens accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.
Clarens akkommodasie
236 lekke plekke om te bly
Mon Cheri Clarens is 'n bekoorlike selfsorg-gastehuis in die prentjiemooi kunstenaarsdorpie Clarens. Dit is 'n geri...
Linwood Guest Farm
Linwood Guest Farm is in die Malutiberge se voorheuwels in Clarens geleë. Besienswaardighede in die omgewing sluit ...
Rochester
Swiss Chalet is 'n knus en stylvolle selfsorgeenheid in die middel van 'n pragtige park met 'n uitsig oor die gholf...
The Gate Guesthouse
Clarens is beslis een van die mees skilderagtige, gekunstelde klein dorpies in Suid-Afrika. Hierdie Vrystaatse dorp word omring deur die Rooiberge en le aan die voet van Mount Horeb. Clarens is bekend vir sy veelkleurige sandsteen-formasies, mooi sandsteenhuise, kleurvolle bloeisels in die lente,... Lees meer