Indien jy Clarens besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies in Clarens.
Ons bied 'n wye verskeidenheid van Clarens Akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedinge!
So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Clarens accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.
Clarens akkommodasie
236 lekke plekke om te bly
La Petite Maison de Grès bied ruim en gerieflike selfsorgverblyf in 'n bekoorlike, ouwêreldse sandsteenkothuis in F...
Bergkaree Self Catering is in Fouriesburg in die pragtige Oos-Vrystaat geleë. Dit is sowat 30 km vanaf Clarens en o...
Di Plaas Opstal bied knus en smaakvol versierde oornagverblyf in die hartjie van Fouriesburg. Dit is 'n wonderlike ...
Ing at Sandstone is 'n boetiekhotel in Fouriesburg wat gerieflike oornagverblyf bied. Die gastehuis is ideaal geleë...
Domsa Lapeng bied B&B-verblyf aan gaste in Fouriesburg. Dit is sentraal geleë en dus ideaal vir beide sake- en onts...
Village Studio is 'n troeteldiervriendelike huis in Fouriesburg, 'n bekoorlike klein dorpie in die Oostelike Vrysta...
Clarens is beslis een van die mees skilderagtige, gekunstelde klein dorpies in Suid-Afrika. Hierdie Vrystaatse dorp word omring deur die Rooiberge en le aan die voet van Mount Horeb. Clarens is bekend vir sy veelkleurige sandsteen-formasies, mooi sandsteenhuise, kleurvolle bloeisels in die lente,... Lees meer