Indien jy Clarens besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies in Clarens.
Ons bied 'n wye verskeidenheid van Clarens Akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedinge!
So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Clarens accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.
Clarens akkommodasie
236 lekke plekke om te bly
Die Rondawel @ Fouriesia is op 'n kersieplaas, genaamd Fouriesia, geleë. Hierdie plaas het ook beeste en skape en b...
Willowdene Guest Farm
Willowdene Guest Farm is aan die voet van die Witteberge 35 km vanaf Fouriesburg geleë en bied selfsorgverblyf op '...
Malutizicht Lodge bied selfsorgverblyf op 'n landgoed in privaat besit. Dit is onder massiewe sandsteenkranse in di...
Moolmanshoek Private Game Reserve
Moolmanshoek Private Game Reserve is tussen die Wittebergreeks versteek wat in die noord-suid-rigting tussen Ficksb...
Witsieshoek Mountain Lodge bied verblyf in die Drakensberge vir voetslaners, bergklimmers, avonturiers en gesinne. ...
Rus & Dal bied troeteldiervriendelike selfsorgverblyf in Rosendal in die Vrystaat. Gaste kan Jangroentjie met slaa...
Nebo Mountain Lodge
Nebo Mountain Lodge bied verblyf op 'n werkende plaas is die pragtige Oos-Vrystaat. Daar is 6 chalets en 2 selfso...
Clarens is beslis een van die mees skilderagtige, gekunstelde klein dorpies in Suid-Afrika. Hierdie Vrystaatse dorp word omring deur die Rooiberge en le aan die voet van Mount Horeb. Clarens is bekend vir sy veelkleurige sandsteen-formasies, mooi sandsteenhuise, kleurvolle bloeisels in die lente,... Lees meer