Indien jy Clarens besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies in Clarens.
Ons bied 'n wye verskeidenheid van Clarens Akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedinge!
So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Clarens accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.
Clarens akkommodasie
237 lekke plekke om te bly
Shaanti Cabin is 'n bekoorlike selfsorgkothuis in Rosendal in die Vrystaat wat 'n intieme wegbreek aan paartjies of...
The Blacksmith is 'n historiese, gerieflike en elegante sandsteengebou, gerestoureer en opgegradeer om moderne geri...
The Rosendal Post Office bied selfsorgverblyf in 'n smaakvol gerestoureerde en pragtig ingerigte historiese gebou i...
Die Arkitainer is 'n skeepsvraghouer wat in moderne en unieke verblyf omskep is. Dit is in die pragtige dorpie Rose...
Kraal Cabin bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n ruim eenheid in Rosendal en is ideaal vir 'n romantiese wegbreek ...
Teakwood @ Top Lodge is 'n knus selfsorgkothuis op 'n pragtige plaas net buite Bergville. Dit is een van 3 kothuise...
Ondervlei is 'n bekoorlike ouwêreldse kothuis in Rosendal. Dit spog met asemrowende uitsigte oor die majestueuse Wi...
Yellowood @ Top Lodge is 'n knus selfsorgkothuis op 'n pragtige plaas net buite Bergville. Dit is een van 3 kothuis...
Clarens is beslis een van die mees skilderagtige, gekunstelde klein dorpies in Suid-Afrika. Hierdie Vrystaatse dorp word omring deur die Rooiberge en le aan die voet van Mount Horeb. Clarens is bekend vir sy veelkleurige sandsteen-formasies, mooi sandsteenhuise, kleurvolle bloeisels in die lente,... Lees meer