Indien jy Clarens besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies in Clarens.
Ons bied 'n wye verskeidenheid van Clarens Akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedinge!
So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Clarens accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.
Clarens akkommodasie
237 lekke plekke om te bly
The Border Post bied gerieflike oornag- en B&B-verblyf op 'n plaas aan die bokant van die Oliviershoekpas. Dit het ...
Kruisvley Retreat bied gerieflike en ongekunstelde selfsorgverblyf op 'n plaas net 16,9 km vanaf Harrismith op die ...
Omdraai Guest Farm and Venue bied gerieflike, moderne verblyf en 'n trou-venue op 'n werkende plaas net buite Ficks...
Clarens is beslis een van die mees skilderagtige, gekunstelde klein dorpies in Suid-Afrika. Hierdie Vrystaatse dorp word omring deur die Rooiberge en le aan die voet van Mount Horeb. Clarens is bekend vir sy veelkleurige sandsteen-formasies, mooi sandsteenhuise, kleurvolle bloeisels in die lente,... Lees meer