Geverifieerde Resensie
Gariep Dam
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Gariep Dam bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.3 uit 5 gekry volgens 1317 resensies.
"Ons het die bootrit gedoen en kan dit gerus aanbeveel vir al die besoekers. Het net te laat gehoor van die damtoer anders het ons dit ook gedoen, maar ons sal definitief met 'n toekomstige besoek dit vir seker ook doen."
"More tourists attractions needed besides a dam and/or nature reserve. Seemingly other amenities or facilities are reserved for chosen few, it would be better if visitors/tourists could be exposed to the same and be fed information."
"Gariepdam was vir baie jare 'n pragtige bestemming, maar die agteruitgang is baie duidelik sigbaar en sakemanne sal maar sukkel om goeie besigheid daar te doen vorentoe, mits die owerhede van hulle kant af ook 'n poging aanwend om die dorp ten minste in stand te hou."
"Ek en my gesin geniet dit altyd om soontoe te gaan. Dis baie mooi daar en rustig."
"Baie geskiedenis aan die dam. Mens kan ook 'n toer bespreek om binne die damwal te gaan."
"Wonderlikste natuurskoon. Die Gariepdam is self mooi, maar as jy die Garieproete doen dan besef mens eers hoe groot dit werklik is."