- Benoni(61)
- Boksburg(67)
- Brakpan(5)
- Bronkhorstspruit(10)
- Carletonville(7)
- Cullinan(15)
- Ga-Rankuwa(1)
- Germiston(53)
- Heidelberg(17)
- Hekpoort(24)
- Kemptonpark(76)
- Krugersdorp(88)
- Magaliesburg(17)
- Meyerton(16)
- Midrand(147)
- Nigel(4)
- Randfontein(10)
- Roodepoort(70)
- Springs(17)
- Vaal Marina(20)
- Vereeniging(21)
- Westonaria(1)
Indien jy Gauteng besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies in Gauteng.
Ons bied 'n wye verskeidenheid van Gauteng Akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedinge!
So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Gauteng accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.
Gauteng akkommodasie
2744 lekke plekke om te bly
Waterkloof Guest House is 'n pragtige gastehuis in Waterkloof, 'n voorstad van Pretoria wat vol Jakarandalanings is...
Gallo Manor Executive Bed & Breakfast is 'n luukse en eksklusiewe B&B in Sandton en dit bied die ideale verblyf aan...
Muckleneuk Chalet bied gehalte verblyf in Pretoria en is ideaal vir sakereisigers, familiebesoekers en oornaggaste....
Brandbach Wetlands Farm
Brandbach Wetlands Farm is op 'n plaas net 40 minute van Pretoria af en 15 minute vanaf die bekoorlike dorpie Culli...
13 on Austin Guest House
OR Tambo Self Catering Apartments Unit 2 is 'n selfsorgwoonstel in 'n veilige kompleks in Boksburg naby Johannesbur...
Gauteng het 'n lewendige en elektriese energie, en wanneer die hoëveld toegetrek word deur die donker wolkkombers en die weerligstrale soos krake deur die wolke breek, dán voel jy dié energie tot in jou binneste. 'n Mens ruik Gauteng se geur in die somerreën en in die winter verander die groen hoëveld... Lees meer