Indien jy George besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies in George.
Ons bied 'n wye verskeidenheid van George Akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedinge!
So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as George accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.
George akkommodasie
409 lekke plekke om te bly
Frederik House is 'n selfsorgvakansiehuis naby die strand in Wildernis. Dit is ideaal vir 'n gesin of 'n groep vrie...
Views Boutique Hotel and Spa is in Wildernis op die Tuinroete geleë, met maklike toegang tot die N2 na Mosselbaai, ...
Southern Cross Beach House is die ideale plek om jou siel in die natuur se skoonheid te rus. Die strandhuis is idea...
By the Bay @ Buff and Fellow
By the Bay @ Buff and Fellow bied gerieflike vakansieverblyf in 'n bekoorlike selfsorghuis in Groot-Brakrivier. Dit...
Aan die suidekant van die Outeniekwberge le George, 'n pragtige kusdorp in die Wes-Kaap met sowat 200 000 inwoners. George, die hart van die Tuinroete, is bekend vir sy uitstekende gholfbane en die geskiedkundige Montagupas oor die Outeniekwberg. Kom kuier hier en geniet die son, see en sand, woude,... Lees meer