Geverifieerde Resensie
Glentana
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Glentana bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.7 uit 5 gekry volgens 63 resensies.
"Glentana is a scenic area offering you views, restaurants and shops close by. A lovely holiday destination."
"Baie mooi en skoon area en daar is goeie Spar en die De Dekke restaurant naby."
"Ons is rêrig so geseënd om in 'n land te wees waar plekke soos Glentana bestaan ─ ongerep en pragtig! "
"Dit is pragtig alhoewel ons nie veel tyd daar gespandeer het nie. Beslis 5 ster-gehalte"
"Dis 'n vriendelike en skoon dorp. Baie sentraal geleë van George en Mosselbaai."
"Glentana is 'n uitmuntende vakansiekeuse. Dit was mooi skoon en stil en rustig. Ons kon geen fout kry."
"It depends on the time of year you go to the area. Not much to do as everything closes early."