- Beachview(5)
- Ben Kamma(4)
- Bluewater Bay(39)
- Cannonville(27)
- Chelsea Bewarea(17)
- Crockarts Hope AH(1)
- Fernglen(2)
- Framesby(3)
- Glenhurd(5)
- Glenroy Park(2)
- Gqeberha (Port Elizabeth) SSB(7)
- Greenshields Park(2)
- Humerail(5)
- Humewood(17)
- Lorraine(6)
- Mill Park(24)
- Mount Croix(12)
- Newtonpark(14)
- Parsonsheuwel(8)
- Penford(1)
- Perridgevale(5)
- Richmond Hill(4)
- Seaview(22)
- Skoenmakerskop/ Schoenmakerskop(5)
- Somerstrand(150)
- St Georges Park(2)
- Sunridge Park(8)
- Taybank(1)
- Theescombe(9)
- Walmer(53)
- Walmer Downs(1)
- Woodlands(1)
Lees regte resensies van Gqeberha (Port Elizabeth) van 1368 geverifieerde gaste.
Indien jy Gqeberha (Port Elizabeth) besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies in Gqeberha (Port Elizabeth).
Ons bied 'n wye verskeidenheid van Gqeberha (Port Elizabeth) Akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedinge!
So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Gqeberha (Port Elizabeth) accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.
Gqeberha (Port Elizabeth) akkommodasie
573 lekke plekke om te bly
Supertubes Villa is 'n ruim selfsorg-vakansiehuis met 3 slaapkamers wat in Ferreira Town, Jeffreysbaai, geleë is. D...
16 Pepper Street is 'n branderplankryer se droom en ideaal vir 'n gesinswegbreek. Dit bied gerieflike selfsorgverbl...
Aloe Studio is 'n klein vakansie-ateljeewoonstel van 15 vierkante meter, in 'n veilige privaat huis in Ferreira Tow...
Supertubes Apartment is 'n lieflike selfsorg-vakansiewoonstel in Ferreira Town, Jeffreysbaai. Dit bied slaapplek aa...
Sunset Retreat is 'n idilliese wegbreekplek in Jeffreysbaai en dit is ideaal vir strandliefhebbers en branderplankr...
Surfers Paradise bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n woonstel in Jeffreysbaai wat smaakvol versier is. Die bekend...
Gqeberha het 'n vrolike atmosfeer wat jy aanvoel soos 'n laatmiddag sonnetjie wat op jou vel bak. Hier teen die Ooskus van Suid-Afrika sonbaai die “vriendelike stad” met sy voete in die Indiese Oseaan en sy kop tussen die olifante van Addo. Lekker strande, mense en aktiwiteite skep 'n permanente vakansie-gevoel... Lees meer