Verified Reviews
Border Area
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Border Area
Rated 4.3 out of 5 based on 1510 reviews.
"Needed warning as to the condition of the tar road. Otherwise happy with our stay. "
"Mooi area, maar die paaie kort dringend herstelwerk. Hoofpaaie redelik okay, andersins is dit 'n nagmerrie. Mooi strande, heelwatg restaurante naby."
"Rustig en stil. Beslis vir mense wat wil wegkom vir 'n welverdiende ruskansie."
"Baie mooi, maar moeilik om daar uit te kom (pad baie sleg). Verblyf wat semi ordentlik is, is geweldig duur. En daar is definitief 'n drugs/party/drank issue in die dorpie. Die natuurskoon is egter besonders. "
"The gravel road from Barkley East to Rhodes is a bit of a challenge for people driving small cars, but slow driving gives one some breathtaking views. Would be great to see it under snow."
Gxarha (Morgan's Bay), Border Area
Morgans Bay Beach House"The hotel restaurant by the beach serves great food and is convenient for lunch after a morning of sun and sand. "
"Nie baie toeganklik of sigbaar. Nie regtig geweet hoe om daar te kom nie. Geen duidelike aanwysings. "
Gxarha (Morgan's Bay), Border Area
Ocean Valley View"Baie lekker omgewing om vakansie te hou. Lekker klimaat en goeie toeriste aantreklikhede. Lekker vir fiksheidsentoesiaste."
"Gonubie is 'n fantastiese vakansie plek met alles wat jy nodig het. Jy het glad nie nodig om Oos-Londen toe te gaan nie."
Gxarha (Morgan's Bay), Border Area
Plan B"Kort net 'n slaghuis en miskien 'n toeriste skakel om bv seker aantreklikhede te bemark soos die die seehengel."
"'n Plek waar jy jouself weer kan vind in die pragtige natuurskoon en stilte!"
"Gonubie is 'n mooi skoon rustige dorp. Strand is maklik bereikbaar. 'n Apteek en die nodige winkels en dienste is beskikbaar. "
"Die dorpie is ver weg geleë van die res van die ander dorpies, maar het 'n paar plekkies waar jy 'n ete kan geniet en selfs 'n klein Spar. Dis vir die mens wat nie hou van hoofstroom vakansies en besige strande nie."
"The town itself has been allowed to deteriorate quite badly, but apparently the surrounding countryside is still worth seeing. Will definitely visit again."
"Mooi, klein en intiem, heeltemal weg van die stadslewe af. Ons kon net nie 'n lekker familierestaurant in die area kry met 'n mooi see-uitsig nie. Daarvoor moes ons teruggaan Genubie toe. Crawford Cabins was mooi maar het net buffets. "
Gxarha (Morgan's Bay), Border Area
Lagoon View"Morgan Bay is a fabulous get-away. It has coastal nature reserves running north and south of it. The lagoon provides an amazing birding spot with Fish Eagles, Trumpeter hornbills, Crowned cranes, Kingfishers and many more. Fishing is good too. The Morgan Bay Hotel has a lovely restaurant and spa (best pedicures!). A walk along the coast from Double Mouth Nature Reserve campsite to "Bead" Beach is a must. Really beautiful. It is definitely one of our favourite places for holidays. A very special place."
Gxarha (Morgan's Bay), Border Area
Mitford Hotel"'n Moet besoek vir enige natuur liefhebber, nie 'n plek vir "city slickers" nie."
Gxarha (Morgan's Bay), Border Area
Lagoon View on Inchara Drive"Dit is jammer dat die rotse so skoon gestroop is van alle seelewe. Die strand is lekker vir swem en die feit dat daar lewensredders aan diens is gee gemoedsrus. Dit was 'n eerste besoek en Morgansbaai sal ons weer sien,"