Geverifieerde Resensie
Hartbeespoort
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Hartbeespoort bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.5 uit 5 gekry volgens 1092 resensies.
"Behalwe vir die gemors in die dam, is Schoemansville 'n plekkie wat ek graag besoek."
"Very near amazing tourist attractions like Harties Dam, Magalies Park and Pecanwood Estate which has lovely facilities."
"Dis net die groeisels op die dam wat mense afsit. Ons het kennis gemaak met verskeie buitelanders en hulle het die omgewing baie geniet en het ook gesê dat hulle weer sal terugkom Suid-Afrika toe."
"Oulike plek. Naby aan die dam. Stil. Paaie in die area is bietjie sleg, heelwat slaggate."
"Net baie slaggate oral in die paaie. Maar verder geen klagtes nie. Baie sentraal geleë."
"Thank you for sharing your beautiful home with us. It felt like home not like a lot of sterile holiday homes."
"Baie plekke om te sien. Kinders het Snake en Animal Park geniet. Lekker bootreise. Dam is fantasties sal enige tyd weer gaan, baie goed om te sien en doen."
"Ons was op die kabel karretjies en by die dieretuin gewees en ons het ook 'n toer by die leeu park bygewoon, daar is 'n klomp goed om te doen, ek dink dis 'n lekker plek om 'n wegbreek te vat. "
"Dis genoeg vir een dag om alles te sien wat regtig interessant is. Waar die ou vlooimark was, is nie regtig meer lekker om te besoek met al die straat smouse wat jou voorkeur tydens die wag om deur die brug te gaan. "
"Gerieflik naby aan Gauteng vir 'n vinnige naweek wegbreek. Goeie restaurante. Kuns galerye is deesdae minder maar dit wat daar is, is van goeie gehalte. "
"Moenie jou tyd mors by Tant Malie se winkel nie, baie agteruitgegaan. Het botterbroodjies daar gehad, dit was oud, hard en definitief nie vars gebak nie. Die vlooimark is nog steeds die moeite werd om deur te loop en baie oulike Spar, baie sentraal veral as jy in kosmos tuis gaan."
"Very beautiful and amazing scenery. Easy to find and peaceful. The drive from JHB is absolutely worth it."
"There are so much to do in Hartbeespoort. Loved the Reptile and Zoo park and boat ride. Restaurants was awesome from South African foods to Portuguese/ Spanish / Chinese and other European foods. It was really an area I would recommend. There are so much to do - I didn't even get to do everything there was to do. "
"All the places listed as places to see/things to do should re-evaluated. The prices charged, the inflated prices, are becoming unviable for local persons to visit. Control over vendors selling goods at entrance to tunnel should be upgraded, if possible prohibited, due to the criminal factor (goods being grabbed out of open car windows). Law enforcement should be maintained against persons cutting trees and selling the wood at the road side - it won't take long before the environment will be destroyed."
"Dit raak so bietjie oorvol. Die paaie rondom die dam kan dit nie regtig hanteer nie."
"Ek het restaurante ontdek wat ek nie geweet het bestaan nie. Goeie kos en diens, en dit is regtig bekostigbaar."