Indien jy Hermanus besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies in Hermanus.
Ons bied 'n wye verskeidenheid van Hermanus Akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedinge!
So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Hermanus accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.
Hermanus akkommodasie
600 lekke plekke om te bly
Blue Crane Farm Lodge is teen die hange van die Houwhoekberge, langs die skilderagtige Van Der Stel-pas sowat 6,4 k...
Blue Crane Farm Lodge is teen die skilderagtige hange van die Houwhoekberge, langs die skilderagtige Van Der Stel-p...
Wolfkraal Farmhouse skuil in die hartjie van die Overberg en bied 'n rustige plaaservaring te midde van 'n asemrowe...
Remkuil Gastehuise - Geloof, Hoop en Liefde is op die oewer van die Swartrivier en bied selfsorgverblyf op 'n plaas...
Konings Cottage bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n lieflike kothuis op 'n plaas 19 km buite Gansbaai en 37 km va...
Kom ervaar die spesiale atmosfeer by die Stanford Valley Country Lodge, net 10 km buite Stanford in die Overberg, m...
Sprokie vir n Stadskind bied rustige verblyf wat ideaal vir die hele gesin en vriende is en is op Klein Wolvegat Pl...
Hermanus is 'n kusdorp in die Wes-Kaap wat veral vir visvang, watersport en walviskyk gewild is. Die dorp is ook bekend vir die jaarlikse Walvisfees waar die Suidelike noorkapper, 'n reuse walvissoort, gesien en gevier word. Duisende toeriste regoor die wereld kom kuier hier, g'n wonder die dorp het... Lees meer