Indien jy Hermanus besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies in Hermanus.
Ons bied 'n wye verskeidenheid van Hermanus Akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedinge!
So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Hermanus accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.
Hermanus akkommodasie
600 lekke plekke om te bly
Vooruitzicht is 'n selfsorgeenheid in Perlemoenbaai, Gansbaai wat langs die bekende Walvisroete geleë is. Hierdie l...
Casa Balena is 'n pragtige, Toskaanse-styl vakansiehuis wat na die see front en ongerepte see-uitsigte bied. Dit is...
Huisie By Die See bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n ruim huis in Gansbaai in die Wes-Kaap. Dit is ideaal vir 'n...
Ons C-huis is 'n pragtige seefront-vakansiehuis tussen Gansbaai en De Kelders in die Overberg-streek en dit spog me...
Sunset Bliss bied simplistiese bekoorlike verblyf in 3 aparte selfsorgeenhede in Perlemoenbaai, tussen De Kelders e...
SeaKaya is 'n selfsorghuis met 'n lieflike uitsig oor die see, fynbos en berge in die verte. Dis ideaal vir walvisk...
Hermanus is 'n kusdorp in die Wes-Kaap wat veral vir visvang, watersport en walviskyk gewild is. Die dorp is ook bekend vir die jaarlikse Walvisfees waar die Suidelike noorkapper, 'n reuse walvissoort, gesien en gevier word. Duisende toeriste regoor die wereld kom kuier hier, g'n wonder die dorp het... Lees meer