Indien jy Jeffreysbaai besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies in Jeffreysbaai.
Ons bied 'n wye verskeidenheid van Jeffreysbaai Akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedinge!
So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Jeffreys Bay accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.
Jeffreysbaai akkommodasie
483 lekke plekke om te bly
Majestic Views is 'n lieflike selfsorgdakwoonstel op die agtste verdieping en is in die veilige Balmain-woonstelblo...
Siesta Sands is 'n lieflike selfsorgwoonstel in 'n veilige kompleks in Gqeberha (Port Elizabeth) en bied asemrowend...
Doornkom Privaat Wildresevaat bied verblyf op 'n ongerepte, 2 500 hektaar-grootte wildernisgebied ongeveer 60 km va...
Die Paxton Hotel is in Gqeberha (Port Elizabeth) geleë wat bekendstaan as die Vriendelike Stad van Suid-Afrika. Die...
Die eiendom is oorkant die Swartkopsrivier, so dis ideaal vir bootliefhebbers, vissermanne, kanovaarders, en seilpl...
Gaiaqua Guesthouse is in Gqeberha (Port Elizabeth), Oos-Kaap, en bied gehalteverblyf, wat ideaal is vir sakereisige...
Jeffreysbaai is 'n vakansiedorp in die suidwestelike Oos-Kaap, net 20 km oos van Humansdorp. Die dorp het ontstaan as 'n hawe en handelspos deur 'n walvisjagter, J.A. Jeffrey, in 1849. Vandag is die dorp internasionaal bekend vir branderplankry, veral in die koue maande, en sy pragtige skulpies. Een... Lees meer