Indien jy Jeffreysbaai besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies in Jeffreysbaai.
Ons bied 'n wye verskeidenheid van Jeffreysbaai Akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedinge!
So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Jeffreys Bay accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.
Jeffreysbaai akkommodasie
483 lekke plekke om te bly
Albatross Accommodation
Albatross Accommodation bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n knus eenheid in Swartkops. Dit is ideaal vir 'n klein...
Swartkops River Retreat is 'n dupleksmeenthuis met plek vir 8 gaste. Dis langs die Swartkops Rivier geleë. Daar i...
Humerail Bed and Breakfast bied gerieflike gastekamers in South End, Gqeberha (Port Elizabeth). Die gastehuis is 3,...
Valley Bushveld Country Lodge
Valley Bushveld Country Lodge is 'n safari-lodge wat deur die eienaar bestuur word. Dit is in die Oos-Kaap geleë en...
La Roche Stay is 'n knus selfsorgwoonstel met 'n privaat ingang, wat op die grondverdieping van die eienaar se hoof...
Lullaby Air B&B bied gerieflike oornag- en selfsorgverblyf in Humewood, Gqeberha (Port Elizabeth), wat ideaal vir s...
Jeffreysbaai is 'n vakansiedorp in die suidwestelike Oos-Kaap, net 20 km oos van Humansdorp. Die dorp het ontstaan as 'n hawe en handelspos deur 'n walvisjagter, J.A. Jeffrey, in 1849. Vandag is die dorp internasionaal bekend vir branderplankry, veral in die koue maande, en sy pragtige skulpies. Een... Lees meer