Indien jy Jeffreysbaai besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies in Jeffreysbaai.
Ons bied 'n wye verskeidenheid van Jeffreysbaai Akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedinge!
So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Jeffreys Bay accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.
Jeffreysbaai akkommodasie
484 lekke plekke om te bly
Blue Views Classic @ Brookes Hill Suites is 'n lieflike vakansiewoonstel met panoramiese see-uitsigte in 'n veilige...
229 Brookes Hill Suites is 'n seefrontwoonstel in Summerstrand se hoofstrandfront-area in Gqeberha (Port Elizabeth)...
Brookes Hill Suites 238 is 'n gerieflike, privaat selfsorgwoonstel in die veilige Brookes Hill Suites in Somerstran...
Blue Views Superior @ Brookes Hill Suites is 'n selfsorg-vakansiewoonstel op 'n veilige landgoed in die hartjie van...
Bella Mare 10-11 Coastal Elegant
Bella Mare 10-11 Coastal Elegant is 'n selfsorgwoonstel in die Bellamare-sekuriteitsoord in Summerstrand, Gqeberha ...
The Penguin Cove is 'n sjiek selfsorgwoonstel in 'n sekuriteitskompleks in Somerstrand, Gqeberha (Port Elizabeth). ...
Jeffreysbaai is 'n vakansiedorp in die suidwestelike Oos-Kaap, net 20 km oos van Humansdorp. Die dorp het ontstaan as 'n hawe en handelspos deur 'n walvisjagter, J.A. Jeffrey, in 1849. Vandag is die dorp internasionaal bekend vir branderplankry, veral in die koue maande, en sy pragtige skulpies. Een... Lees meer