Indien jy Jeffreysbaai besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies in Jeffreysbaai.
Ons bied 'n wye verskeidenheid van Jeffreysbaai Akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedinge!
So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Jeffreys Bay accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.
Jeffreysbaai akkommodasie
478 lekke plekke om te bly
Oceana is 'n ruim selfsorghuis in die hartjie van Paradise Beach, Jeffreysbaai, en spog met lieflike uitsigte oor d...
Beachfront Villa African Queen bied gehalteverblyf in Jeffreysbaai. Dit bied 180°-uitsigte oor die see en is minute...
Sea-Esta Jbay House bied selfsorg-verblyf in Jeffreysbaai. Die perseel het 'n uitsig oor die Kabeljauws-strandmeer ...
Wavecrest Self Catering is 'n selfsorg-vakansiehuis in Wavecrest, Jeffreysbaai. Dit is ideaal vir 'n familie of gro...
Eagle's Sea View is 'n ruim selfsorghuis in die hartjie van Wavecrest, Jeffreysbaai. Dit is ideaal vir 'n groot ges...
88 Leadwood House bied gerieflike selfsorgverblyf in die hartjie van Wavecrest, Jeffreysbaai. Dit is ideaal vir 'n ...
Luxury Stay is in die hartjie van Wavecrest geleë en bied die ideale kuswegbreek. Dit spog met 'n asemrowende see-u...
Paradise On Sea Holiday Apartments bied selfsorgwoonstelle wat individueel of saam vir 'n groot groep bespreek kan ...
Jeffreysbaai is 'n vakansiedorp in die suidwestelike Oos-Kaap, net 20 km oos van Humansdorp. Die dorp het ontstaan as 'n hawe en handelspos deur 'n walvisjagter, J.A. Jeffrey, in 1849. Vandag is die dorp internasionaal bekend vir branderplankry, veral in die koue maande, en sy pragtige skulpies. Een... Lees meer