Indien jy Jeffreysbaai besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies in Jeffreysbaai.
Ons bied 'n wye verskeidenheid van Jeffreysbaai Akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedinge!
So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Jeffreys Bay accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.
Jeffreysbaai akkommodasie
483 lekke plekke om te bly
Tropical Eden Villas is in Patensie geleë - die laaste dorpie voor Baviaanskloof. Daar is 4 villas en 'n gastehuis ...
Greenfields Farm Stay is 'n ideale toevlugsoord wat deur welige groen velde en asemrowende landskappe omring word e...
Sunset Cottage - Sukhavati Estate is 'n lieflike selfsorg-vakansiekothuis met 'n privaat ingang op die eienaar se p...
The Rondavel - Sukhavati Estate is 'n lieflike selfsorgvakansiekothuis met 'n privaat ingang op die eienaar se land...
The Great Escape is 'n veilige selfsorghouthuisie by die see en op die rand van die Maitlands Natuurreservaat in Gq...
Thunzi Bush Lodge & Country Lodge is 'n rustige toevlugsoord van kuswoud en bosveld en bied plattelandse selfsorgve...
Jeffreysbaai is 'n vakansiedorp in die suidwestelike Oos-Kaap, net 20 km oos van Humansdorp. Die dorp het ontstaan as 'n hawe en handelspos deur 'n walvisjagter, J.A. Jeffrey, in 1849. Vandag is die dorp internasionaal bekend vir branderplankry, veral in die koue maande, en sy pragtige skulpies. Een... Lees meer