Indien jy Jeffreysbaai besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies in Jeffreysbaai.
Ons bied 'n wye verskeidenheid van Jeffreysbaai Akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedinge!
So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Jeffreys Bay accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.
Jeffreysbaai akkommodasie
483 lekke plekke om te bly
Spacious Garden-flat in Charlo
Dié tuinwoonstel bied 'n selfsorgervaring met 'n privaat ingang op 'n veilige, residensiële perseel in die hartjie ...
CIESTA beteken 'om 'n slapie te neem' ( of 'n uiltjie te knip!) en beteken dieselfde as die soortgelyke woord SIEST...
Swaelsrus is aan die buitewyke van die dorpie Kareedouw, so 19 km van die kusdorpie Eersterivier af. Swaelsrus bie...
Tiny Home on Broadway is 'n bekoorlike selfsorg-eenheid op die eienaar se perseel in 'n luukse woonbuurt in Gqeberh...
Roots Self Catering Unit 1
Roots Self Catering Unit 1 bied verblyf in 2 eenhede wat sentraal op die eienaar se perseel in Gqeberha (Port Eliza...
Jeffreysbaai is 'n vakansiedorp in die suidwestelike Oos-Kaap, net 20 km oos van Humansdorp. Die dorp het ontstaan as 'n hawe en handelspos deur 'n walvisjagter, J.A. Jeffrey, in 1849. Vandag is die dorp internasionaal bekend vir branderplankry, veral in die koue maande, en sy pragtige skulpies. Een... Lees meer