Indien jy Jeffreysbaai besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies in Jeffreysbaai.
Ons bied 'n wye verskeidenheid van Jeffreysbaai Akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedinge!
So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Jeffreys Bay accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.
Jeffreysbaai akkommodasie
484 lekke plekke om te bly
Fynbos Golf Club is in Oubostrand geleë wat 'n plaasopstal in die Oos-Kaap is. Dié instansie is pragtig geleë met d...
Around the Corner is 'n bekoorlike selfsorgwoonstel met 'n privaat ingang op die gasheer se perseel in Perridgevale...
Affinity Cottages is in Perridgevale, Gqeberha (Port Elizabeth) geleë en bied gehalte-verblyf wat ideaal is vir 'n ...
Ivy House het 'n pragtige, boheemse styl en bied smaakvolle selfsorgverblyf wat sentraal in Walmer, Gqeberha (Port ...
Jeffreysbaai is 'n vakansiedorp in die suidwestelike Oos-Kaap, net 20 km oos van Humansdorp. Die dorp het ontstaan as 'n hawe en handelspos deur 'n walvisjagter, J.A. Jeffrey, in 1849. Vandag is die dorp internasionaal bekend vir branderplankry, veral in die koue maande, en sy pragtige skulpies. Een... Lees meer