Indien jy Kaapse Wynlande besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies in Kaapse Wynlande.
Ons bied 'n wye verskeidenheid van Kaapse Wynlande Akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedinge!
So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Cape Winelands accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.
Kaapse Wynlande akkommodasie
1525 lekke plekke om te bly
Cape Winelands Business Villas bied gerieflike selfsorgverblyf op 'n rustige kleinhoewe in Joostenbergvlakte, naby ...
Weltevrede @ Bon Cap is 'n gasteplaas in die Robertson-wynvallei wat gerieflike verblyf in 'n verskeidenheid eenhed...
Goedemoed Manor House
Goedemoed Manor House bied gerieflike selfsorgverblyf Op Goedemoed Plaas, 16 km vanaf Montagu. Hierdie pragtige pl...
Retreat at Waterfall Valley is in die rustige en afgesonderde vallei van die Paarl geleë. Die verblyf spog met 'n a...
Shiraz 12 is 'n lieflike selfsorgkothuis wat in Stellenbosch geleë is. Die dorp word omring deur die wingerd van di...
Shades of Provence is in die hartjie van die poskaartmooi Riebeek-Kasteel weggesteek en dit bied selfsorgverblyf in...
Magnolia Place is in 'n rustige, gegoede woonbuurt in Stellenbosch geleë. Die verblyf is so 20 minute se stap van d...
Abundance in Riebeek is 'n knus kothuis met lieflike afwerkings in die hartjie van Riebeek-Kasteel. Dit is ideaal v...
Sandmartins is 'n villa met 'n Mediterreense styl op die veilige Winelands Landgoed, met beheerde toegang, in die h...
Beckhuis Guest House is 'n ou Kaap-Hollandse gebou wat uit 1841 dateer en in Worcester, die grootse dorp in die Wes...
“Klein bietjie wyn, klein bietjie wyn, klein bietjie wyn vir my, en ook vir jou …” wanneer ons vakansie in die Kaapse Wynlande gaan hou! Hier kan jy van Paarl tot in Robertson wynproe by die mooiste wynplase wat al eeue lank pronk en Afrikaners plesierig maak. Wyn word al vanaf Jan van Riebeeck se dae... Lees meer