Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported
Kaart
Is jy 'n pensioenaris? Nuut
Orden Volgens
Filter volgens Tarief per Nag
    Skuif die tarief om jou sak te pas
Filter volgens Beskikbaarheid
Filter volgens Spesiale Aanbiedinge
Filter volgens
Filter volgens Bespreking-opsies
Filter volgens Tipe
Filter volgens Resensie
Filter volgens Fasiliteite
Voorstede
Resensies van Kaapstad
4.7/5

Lees regte resensies van Kaapstad van 9365 geverifieerde gaste.

Indien jy Kaapstad besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies in Kaapstad.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Kaapstad Akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedinge!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Cape Town accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Kaapstad akkommodasie

4120 lekke plekke om te bly

Sien kaart









Vanaf
Vanaf R 3 760
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 3 760
per nag (plek vir 2)

Tintswalo at Boulders is in Simonstad en bied luukse verblyf langs die strand met 'n onbelemmerde uitsig oor Boulde...

Konferensiegeriewe
Swembad
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Konferensiegeriewe
Swembad
Vanaf
Vanaf R 3 760
per nag (plek vir 2)

Vanaf
Vanaf R 4 450
per nag (plek vir 4)

The Gate House

Selfsorg in Houtbaai, HoutbaaiKaapstad
Vanaf
R 4 450
per nag (plek vir 4)

The Gate House is 'n sonnige selfsorghuis in Houtbaai, Kaapstad. Die huis is ideaal teen die berghang geleë en is d...

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Braai
Fietsry
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Vanaf
Vanaf R 4 450
per nag (plek vir 4)

Gratis kansellasie
Vanaf
Vanaf R 750
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R 750
per nag (plek vir 4)

7 on Laibach @ Buhrein Estate is 'n lieflike selfsorgeenheid wat op die veilige Buhrein Estate, in die Noordelike V...

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Braai
Fietsry
Gratis kansellasie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Vanaf
Vanaf R 750
per nag (plek vir 4)

Vanaf
Vanaf R 1 560
per nag (plek vir 2)

Strand Pavilion

Selfsorg in Strand, StrandKaapstad
Vanaf
R 1 560
per nag (plek vir 2)

Strand Pavilion is 'n oord wat ideaal is vir 'n gesinsvakansie of 'n romantiese wegbreek aan Valsbaai se kuslyn aan...

Swembad
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Braai
Swembad
Gratis, veilige parkeerplek
Vanaf
Vanaf R 1 560
per nag (plek vir 2)

Vanaf
Vanaf R 1 500
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 1 500
per nag, vir 2 mense

By Greenlawns B&B kan gaste uitsien na outydse gasvryheid. Die B&B is sentraal in 'n stil plein in Claremont geleë ...

Swembad
Gratis, veilige parkeerplek
Braai
Fietsry
Swembad
Gratis, veilige parkeerplek
Braai
Vanaf
Vanaf R 1 500
per nag, vir 2 mense

Vanaf
Vanaf R 4 800
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 4 800
per nag, vir 2 mense

Carmichael House Boutique Hotel is in 'n stylvolle Victoriaanse herehuis aan die hange van Devil's Peak , die agter...

Swembad
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Fietsry
Swembad
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Vanaf
Vanaf R 4 800
per nag, vir 2 mense

Gratis kansellasie
Vanaf
Vanaf R 4 136
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 4 136
per nag, vir 2 mense

The Hyde bestaan uit 36 spoggerige wooneenhede in die kosmopolitaanse voorstad, Seepunt, in Kaapstad, 'n gewilde ar...

Konferensiegeriewe
Swembad
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Gratis kansellasie
Konferensiegeriewe
Swembad
Vanaf
Vanaf R 4 136
per nag, vir 2 mense

Vanaf
Vanaf R 950
per nag (plek vir 4)

Koeberg Kuiertjie

Selfsorg in Duynefontein, DuynefonteinKaapstad
Vanaf
R 950
per nag (plek vir 4)

Koeberg Kuiertjie is in die kusdorpie Duynefontein geleë en bied selfsorgverblyf, perfek vir 'n klein gesin wat op ...

WiFi
Fietsry
Visvang
Gholfbaan
WiFi
Fietsry
Visvang
Vanaf
Vanaf R 950
per nag (plek vir 4)

Vanaf
Vanaf R 2 750
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R 2 750
per nag (plek vir 6)

3A Alpine Mews is 'n selfsorg-meenthuis in 'n kompleks in Vredehoek, Kaapstad, en is ideaal vir vriende en familie ...

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Fietsry
Bergfietsry
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Fietsry
Vanaf
Vanaf R 2 750
per nag (plek vir 6)

Gratis kansellasie
Vanaf
Vanaf R 1 500
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R 1 500
per nag (plek vir 4)

Froggy Bay bied gerieflike verblyf in 'n sakpas, byderwetse wooneenheid teen die berg met 'n uitsig oor Valsbaai, B...

WiFi
Braai
Fietsry
Visvang
Gratis kansellasie
WiFi
Braai
Vanaf
Vanaf R 1 500
per nag (plek vir 4)

“Kyk uit na Kaapstad in die nag. Die liggies en die swart, swart see,” sing Koos Kombuis in Lisa se klavier. Teen die hange van Tafelberg lê daar 'n mengelmoes van kultuur en avontuur, 'n plek met 'n magiese atmosfeer. Kaapstad ontwyk eenvoudigheid. Dié stad is al eeue lank die smeltkroes van nasies,...

Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang