Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported
Kaart
Is jy 'n pensioenaris? Nuut
Orden Volgens
Filter volgens Tarief per Nag
    Skuif die tarief om jou sak te pas
Filter volgens Beskikbaarheid
Filter volgens Spesiale Aanbiedinge
Filter volgens
Filter volgens Bespreking-opsies
Filter volgens Tipe
Filter volgens Resensie
Filter volgens Fasiliteite
Voorstede
Resensies van Kaapstad
4.7/5

Lees regte resensies van Kaapstad van 9365 geverifieerde gaste.

Indien jy Kaapstad besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies in Kaapstad.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Kaapstad Akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedinge!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Cape Town accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Kaapstad akkommodasie

4136 lekke plekke om te bly

Sien kaart









Vanaf
Vanaf R 1 050
per nag (plek vir 2)

Lagoon Lodge

Selfsorg in Milnerton, MilnertonKaapstad
Vanaf
R 1 050
per nag (plek vir 2)

Lagoon Lodge is in Milnerton, Kaapstad, geleë en bied gerieflike verblyf aan gaste wat wil wegbreek. Verblyf word...

Swembad
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Braai
Swembad
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Vanaf
Vanaf R 1 050
per nag (plek vir 2)

Vanaf
Vanaf R 1 500
per nag (plek vir 4)

Atlantic Terraces 14

Selfsorg in Table View, Table ViewKaapstad
Vanaf
R 1 500
per nag (plek vir 4)

Atlantic Terraces 14 is 'n moderne selfsorgwoonstel wat gerieflike verblyf weg van die huis in Blouberg bied. Die w...

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Fietsry
Visvang
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Fietsry
Vanaf
Vanaf R 1 500
per nag (plek vir 4)

Gratis kansellasie
Vanaf
Vanaf R 700
per nag, vir 2 mense
Gratis kansellasie
Vanaf
R 700
per nag, vir 2 mense

Proleefic House on Florence bied gerieflike selfsorgverblyf in Oakdale wat in Bellville-sentraal geleë is. Die gast...

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Braai
Swem
Gratis kansellasie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Vanaf
Vanaf R 700
per nag, vir 2 mense

Vanaf
Vanaf R 2 700
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R 2 700
per nag (plek vir 4)

Designer Apartment in Trendy De Waterkant is in Sovereign Quay in De Waterkant in Kaapstad geleë en bied gehalte-ve...

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Fietsry
Swem
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Vanaf
Vanaf R 2 700
per nag (plek vir 4)

Vanaf
Vanaf R 1 980
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R 1 980
per nag (plek vir 4)

Melkbosstrand is 'n kusdorpie op die Weskus van Suid-Afrika, noord van Big Bay en Bloubergstrand, 25 km vanaf Kaaps...

Swembad
Gratis, veilige parkeerplek
Braai
Fietsry
Swembad
Gratis, veilige parkeerplek
Braai
Vanaf
Vanaf R 1 980
per nag (plek vir 4)

Vanaf
Vanaf R 3 130
per nag, vir 3 mense
Vanaf
R 3 130
per nag, vir 3 mense

410 Harbour Bridge is 'n moderne en pragtig gemeubileerde selfsorgwoonstel in 'n veilige kompleks wat oor die water...

Swembad
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Fietsry
Swembad
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Vanaf
Vanaf R 3 130
per nag, vir 3 mense

Gratis kansellasie
Vanaf
Vanaf R 2 499
per nag, vir 4 mense
Vanaf
R 2 499
per nag, vir 4 mense

Portico Beachfront Apartment is 'n bekoorlike selfsorgwoonstel in 'n seefront-kompleks. Die woonstelgebou is direk ...

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Rolstoelvriendelik
Gratis kansellasie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Vanaf
Vanaf R 2 499
per nag, vir 4 mense

Riversong

Selfsorg in Houtbaai,  HoutbaaiKaapstad
Vanaf
Vanaf R 1 300
per nag (plek vir 4)

Riversong

Selfsorg in Houtbaai, HoutbaaiKaapstad
Vanaf
R 1 300
per nag (plek vir 4)

Riversong is 'n smaakvolle woonstel op die grondverdieping, slegs 7 minute se stap vanaf Houtbaai se prentjiemooi s...

Swembad
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Braai
Swembad
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Vanaf
Vanaf R 1 300
per nag (plek vir 4)

Vanaf
Vanaf R 2 500
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R 2 500
per nag (plek vir 4)

6 Atlantic Port is 'n bekoorlike woonstel op die eerste verdieping wat sentraal in Blouberg geleë is en dus ideaal ...

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Fietsry
Visvang
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Fietsry
Vanaf
Vanaf R 2 500
per nag (plek vir 4)

Gratis kansellasie
Vanaf
Vanaf R 1 400
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R 1 400
per nag (plek vir 4)

9 op Eden is 'n lieflike selfsorghuis in die hartjie van Observatory. Dit is net 'n entjie se ry vanaf die Kaapse m...

Troeteldiere op versoek
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Lughawe-vervoer op versoek
Gratis kansellasie
Troeteldiere op versoek
Gratis, veilige parkeerplek
Vanaf
Vanaf R 1 400
per nag (plek vir 4)

“Kyk uit na Kaapstad in die nag. Die liggies en die swart, swart see,” sing Koos Kombuis in Lisa se klavier. Teen die hange van Tafelberg lê daar 'n mengelmoes van kultuur en avontuur, 'n plek met 'n magiese atmosfeer. Kaapstad ontwyk eenvoudigheid. Dié stad is al eeue lank die smeltkroes van nasies,...

Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang