- Aberdeen(9)
- Beaufort-Wes(104)
- Britstown(18)
- Carnarvon(21)
- Colesberg(49)
- De Aar(12)
- Fauresmith(3)
- Fraserburg(10)
- Graaff-Reinet(109)
- Hanover(18)
- Hopetown(8)
- Jacobsdal(4)
- Jagersfontein(1)
- Jansenville(3)
- Joubertina(14)
- Krakeelriver(3)
- Laingsburg(12)
- Leeu-Gamka(1)
- Loxton(12)
- Matjiesrivier(6)
- Merweville(11)
- Middelburg(27)
- Murraysburg(14)
- Noupoort(4)
- Pearston(3)
- Philippolis(9)
- Prieska(18)
- Prins Albert(70)
- Richmond(15)
- Somerset-Oos (KwaNojoli)(13)
- Springfontein(1)
- Steynsburg(4)
- Strydenburg(2)
- Vanderkloof(12)
- Venterstad(4)
- Victoria-Wes(16)
- Vosburg(7)
- Williston(9)
- Willowmore(18)
Indien jy Karoo besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies in Karoo.
Ons bied 'n wye verskeidenheid van Karoo Akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedinge!
So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Karoo accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.
Karoo akkommodasie
1328 lekke plekke om te bly
Cottage 3 Krans skuil op die rand van Prins Albert, net 'n hanetreetjie vanaf die dorp, en spog met 'n pragtige uit...
Mulberry Cottage is 'n selfsorg-kothuis op die Grootplaatsplaas net 28 km vanaf Murrysburg en 64 km vanaf Graaff-Re...
Mautanrho Guest House is in Steynsburg, in die Oos-Kaap, geleë en is ideaal vir gaste wat op soek is na gerieflike ...
Mukti is 'n pragtige selfsorgkothuis met 'n vintage-tema in Nieu-Bethesda. Die eenheid is ideaal vir 'n gesin of 'n...
Daar is dele in die Karoo wat so verlate is dat net 'n windpomp langs die pad verklap dat hier al mense was. Wanneer jy wel verby iemand op 'n donkiekar, fiets of bakkie ry, word daar vriendelik vir jou gewaai. Net soos die plante is hierdie mense endemies aan die area, jy gaan hulle nêrens anders raakloop... Lees meer