Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported
Map

Verified Reviews

Karoo

All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Karoo

Rated 4.2 out of 5 based on 14650 reviews.

Colesberg, Karoo

Spes Bona Guesthouse

"Colesberg bly ‘n ideale oornagstop tussen Gauteng en die Kaap!"

Graaff-Reinet, Karoo

Kambro Cottage

"Lovely clean town, friendly people!"

Victoria West, Karoo

De Oude Pastorie Gastehuis

"Hierdie Karoodorp is 'n lekker oornagbestemming."

Graaff-Reinet, Karoo

KarooRus

"Ons het water vir die dorp saamgeneem wat so nodig was. Dit was lekker om die vallei van Verlatenheid te besoek asook om deur die dorp te stap. "

Prince Albert, Karoo

Yellow House

"Baie mooi en vriendelike dorp om te besoek as toeristebestemming."

Oviston , Karoo

Siloam Village

"As jy net wil ontspan en die natuur geniet, is dit die plek om heen te gaan. Kinders mag dit egter nie so aangenaam soos volwassenes ondervind nie. "

Graaff-Reinet, Karoo

Boer and Brit

"Pragtige dorp met sy ou geboue."

Graaff-Reinet, Karoo

@ Karoo Guesthouse

"Baie mooi kerk in die dorp. Hoop hulle kry gou sommer baie reën!"

Prince Albert, Karoo

The Cottage

"Pragtige dorpie, net jammer so baie plekke was nie oop tydens ons besoek nie, soos antikware winkels, olyfplaas ens."

Beaufort West, Karoo

Steenbokkie Nature Reserve

"Baie mooi, ou dorp met mooi plekke om te besoek."

Beaufort West, Karoo

Donkin Country House

"4-sheep restaurant uit die boonste rakke. Heerlike afval en bredie geëet. Dit is net buitensporig duur. "

Nieu-Bethesda, Karoo

Zonnenstrahl Caravan Park

"Interesting historical town. "

Colesberg, Karoo

Horse and Mill Guesthouse

"Goed, sentraal en netjies."

Graaff-Reinet, Karoo

Rietjiesbos

"Baie mooi kerk en museums."

Philippolis, Karoo

Birdshaven

"Pragtige plek, mooi geboue en skoon dorpie."

Nieu-Bethesda, Karoo

The Stoep

"Pragtige klein oase in die asemrowende droë Karoo."

Philippolis, Karoo

Birdshaven

"Pragtige Vrystaatse toerisme dorpie, kan verbeter, veral met eetplekke."

Noupoort , Karoo

Breaking Dawn

"Klein, maar rustig."

Loxton, Karoo

Die Rooi Granaat

"Pragtige, veilige, klein dorpie."

Richmond, Karoo

Richmond Booktown Lodge

"Ons was baie verras met die dorpie. Kon nie die obsessie verstaan oor die boeke storie nie maar, almal op die dorp is vriendelik en deel graag hulle dorp se geskiedenis met besoekers. Ek is bly ons het Richmond gekies om te oornag."

Colesberg, Karoo

Brand Guesthouse

"Die Plattelander Restaurant sal ek definitief aanbeveel. Puik diens en goeie kos!"

Pearston, Karoo

Turksvygrivier Safari's

"Baie wild gesien. Vreeslik droog. Ons bid vir reën."

Merweville, Karoo

Die Ou Winkeltjie

"So 'n oulike, rustige dorpie. Mens rus goed hier!"

Prince Albert, Karoo

Elfen House and Cottage

"Jou hart gaan uit na die mense daar wat tans groot droogte ervaar. Die gemeenskap vat hande en werk saam om die dorp skoon en netjies te hou en besoekers welkom te laat voel."

Joubertina, Karoo

Weskus Cottage @ Grootnek Guest Farm

"Dis 'n klein dorpie. Almal waai vir jou en nie te sleg met hul pryse nie. "

Britstown, Karoo

Nietgedacht Farm Stay

"Great area ek kan myself nogal daar indink. Gasvrye mense. "

Graaff-Reinet, Karoo

Beau & I

"Baie besienswaardighede."

Fraserburg, Karoo

Eselfontein Gasteplaas

"I think you should visit at least once! "

Williston, Karoo

Karoo Tranquillity

"Besoek gerus Manna restaurant!"

Page
Page 279 - Showing 8341 to 8370
Search broader areas

Welcome to LekkeSlaap

Welcome back!

Reset your password?

Join our newsletter!

Create an account to manage your bookings

Log in to your LekkeSlaap account

Enter your email address to get started

Subscribe to receive special offers