Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported
Map

Verified Reviews

Karoo

All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Karoo

Rated 4.2 out of 5 based on 14650 reviews.

Gariep Dam, Karoo

Gariep Poplar Self-catering

"Daar is te min om te doen by Gariepdam en 'n besige gesin sal dit vervelig vind. Gariepdam is ver van voldoende inkopiebedrywighede. Ons gesin vind dit goed vir 'n halfpad stop en oorslaap op pad na Wes-, Suid- en Oos-Kaap."

Hopetown, Karoo

Frida's Gastehuis

"Soos meeste van die dorpies is dit maar klein en kom verwaarloos voor - kan nie die water drink nie, paaie is swak ens. Ons het nie kans gehad om besienswaardighede te besoek nie, want dit was 'n vakansiedag."

Nieu-Bethesda, Karoo

The Water Tower

"My tweede keer en die armoede en kinders wat bedel, het my baie sleg laat voel."

Graaff-Reinet, Karoo

River Bend Cottages

"Sal beslis weer oornag en meer tyd spandeer. Pragtige dorp."

Karoo

Camp Nguni

"Sal dit altyd aanbeveel. Mooiste mooi juweel."

Graaff-Reinet, Karoo

Garden House and Cottage

"Baie mooi, maar het baie tyd nodig om alles te besoek."

Colesberg, Karoo

De Vuur Gastehuis

"Ek sal sekere gastehuise beslis aanbeveel en ook verskeie restaurante."

Karoo

Karoo Nights

"Beslis die moeite werd vir 'n heerlike plaas-oornag. Tieners het ook die buitelug en plaas-ondervinding geniet."

Nieu-Bethesda, Karoo

Furrows Lodge

"Dorpie is uniek, maar nie veel om te doen nie. Stel vir seker net oornag oor. Twee aande was bietjie baie."

Graaff-Reinet, Karoo

Beau & I

"Mens moet Graaff-Reinet beleef. Dit regverdig 'n dag se oorstaan."

Middelburg, Karoo

Sherborne Guest House

"Die omgewing is goed, die dorp self is minder goed."

Richmond, Karoo

Kliphuijs

"Nie regtig 'n toerismebestemming nie, maar 'n goeie plek om oor te slaap."

Vosburg, Karoo

Die Katte

"Net jammer, geen winkels."

Vosburg, Karoo

Môrester Selfsorg Gastehuis

"Pragtige skoon, klein dorpie met die mooiste kerk."

Gariep Dam, Karoo

Edelweiss B&B

"Beautiful place."

Beaufort West, Karoo

Die Herehuis

"Uitstekende oornagplek tussen Gauteng en Kaapstad met al die nodige winkels."

Britstown, Karoo

Rosedale Guest Cottage

"Dorp is vuil en verwaarloos."

Middelburg, Karoo

Karoo Country Inn Hotel

"Not much to see or do. Really an overnight stop for me."

Richmond, Karoo

Ka Ma Lodge

"Lekker plek."

Colesberg, Karoo

Travellers Joy

"Pragtige dorpie, netjies en skoon in die gebiede waar ons gery het."

Gariep Dam, Karoo

Gariep Gardens

"Het gaan kyk na die dam se sluise - dit is iets om te aanskou."

Victoria West, Karoo

Merino Junction

"Mooi dorpie met baie geskiedenis, maar nie vreeslik baie om te doen nie."

Karoo

Wiida Gasteplaas

"Ongelooflik. Een aand op 'n plek is te min. As die aand kom en die kalmte slaan toe, dan weet jy jy moes langer geboek het."

Karoo

Abrahamskraal Guest Farm

"Prince Albert and the Swartberg was a lovely journey."

Colesberg, Karoo

Colesberg Lodge

"Vriendelike mense en behulpsaam."

Beaufort West, Karoo

Kliproos

"Skoon dorp en veilig."

Page
Page 56 - Showing 1651 to 1680
Search broader areas

Welcome to LekkeSlaap

Welcome back!

Reset your password?

Join our newsletter!

Create an account to manage your bookings

Log in to your LekkeSlaap account

Enter your email address to get started

Subscribe to receive special offers