Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported
Is jy 'n pensioenaris? Nuut
Orden Volgens
Filter volgens Tarief per Nag
    Skuif die tarief om jou sak te pas
Filter volgens Beskikbaarheid
Filter volgens Spesiale Aanbiedinge
Filter volgens
Filter volgens Bespreking-opsies
Filter volgens Tipe
Filter volgens Resensie
Filter volgens Fasiliteite
Resensies van KwaZulu-Natal
4.4/5

Lees regte resensies van KwaZulu-Natal van 13625 geverifieerde gaste.

Indien jy KwaZulu-Natal besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies in KwaZulu-Natal.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van KwaZulu-Natal Akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedinge!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as KwaZulu-Natal accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

KwaZulu-Natal akkommodasie

Bladsy 207 - 5551 lekke plekke om te bly

Sien kaart









Vanaf
Vanaf R3 000
per nag, vir 6 mense
Vanaf
R3 000
per nag, vir 6 mense

11B @ Point Bastille bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n smaakvolle woonstel in Durban se Point Waterfront naby u...

Veilige Parkering
Gratis WiFi
Kombuisgeriewe
Wasgoeddiens
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Kombuisgeriewe
Vanaf
Vanaf R3 000
per nag, vir 6 mense

G1 Sea Lodge

Selfsorg in Umhlanga,  UmhlangaKwaZulu-Natal
Vanaf
Vanaf R1 871
per nag, vir 6 mense

G1 Sea Lodge

Selfsorg in Umhlanga, UmhlangaKwaZulu-Natal
Vanaf
R1 871
per nag, vir 6 mense

G1 Sea Lodge is 'n selfsorgwoonstel op die eerste verdieping in die Sea Lodge-kompleks in Umhlanga. Die woonstel b...

Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Swem
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Vanaf
Vanaf R1 871
per nag, vir 6 mense

3 Bronze Bay

Selfsorg in Umhlanga,  UmhlangaKwaZulu-Natal
Vanaf
Vanaf R1 500
per nag, vir 4 mense

3 Bronze Bay

Selfsorg in Umhlanga, UmhlangaKwaZulu-Natal
Vanaf
R1 500
per nag, vir 4 mense

3 Bronze Bay bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n tweeslaapkamerwoonstel in die Bronze Bay-kompleks op Umhlanga se...

Veilige Parkering
Kombuisgeriewe
Geen Rook Binnenshuis
Persoonlike Kluis
Veilige Parkering
Kombuisgeriewe
Geen Rook Binnenshuis
Vanaf
Vanaf R1 500
per nag, vir 4 mense

Vanaf
Vanaf R1 020
per nag, vir 4 mense
Vanaf
R1 020
per nag, vir 4 mense

Du Bantry 14 bied selfsorgverblyf in 'n veilige kompleks in Uvongo. Hierdie dorpie is aan die Hibiscus-kus, en is b...

Braaiplek
Veilige Parkering
Selfsorg
Braaiplek
Veilige Parkering
Selfsorg
Vanaf
Vanaf R1 020
per nag, vir 4 mense

Vanaf R1 800
R1 800 R1 530
per nag, vir 10 mense
Vanaf R1 800
R1 800 R1 530
per nag, vir 10 mense

Dolphins Paradise is 'n vakansiewegbreek vir die hele gesin aan KwaZulu-Natal se Suidkus, in die stil en pragtige d...

Swembad
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Swembad
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Vanaf R1 800
R1 800 R1 530
per nag, vir 10 mense

Vanaf
Vanaf R840
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R840
per nag, vir 2 mense

Thekwane's Nest skuil in die hartjie van die Suidelike Drakensberge, sowat 30 km vanaf Underberg. Dit is 'n ideale ...

Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Vanaf
Vanaf R840
per nag, vir 2 mense

Alante Lodge

Gastehuis in Amanzimtoti,  AmanzimtotiKwaZulu-Natal
Vanaf
Vanaf R1 250
per nag, vir 2 mense

Alante Lodge

Gastehuis in Amanzimtoti, AmanzimtotiKwaZulu-Natal
Vanaf
R1 250
per nag, vir 2 mense

Alante Lodge is 'n B&B wat uit twee gekombineerde eiendomme bestaan en in Amanzimtoti geleë is. Daar is ook 'n rest...

Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Vanaf
Vanaf R1 250
per nag, vir 2 mense

Vanaf
Vanaf R1 800
per nag, vir 6 mense
Vanaf
R1 800
per nag, vir 6 mense

Cabana Del Mar 20 is 'n heerlike selfsorgvakansiewoonstel in 'n kompleks in Warner Beach, Amanzimtoti, met slaapple...

Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Visvang
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Vanaf
Vanaf R1 800
per nag, vir 6 mense

3 Bronze Beach

Selfsorg in Umhlanga,  UmhlangaKwaZulu-Natal
Vanaf
Vanaf R1 600
per nag, vir 4 mense

3 Bronze Beach

Selfsorg in Umhlanga, UmhlangaKwaZulu-Natal
Vanaf
R1 600
per nag, vir 4 mense

3 Bronze Beach bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n tweeslaapkamerwoonstel. Dis op die grondverdieping van die Bro...

Veilige Parkering
Kombuisgeriewe
Geen Rook Binnenshuis
Persoonlike Kluis
Veilige Parkering
Kombuisgeriewe
Geen Rook Binnenshuis
Vanaf
Vanaf R1 600
per nag, vir 4 mense

Vanaf
Vanaf R1 450
per nag, vir 6 mense

Saints View Resort Unit 24

Selfsorg in Uvongo, UvongoKwaZulu-Natal
Vanaf
R1 450
per nag, vir 6 mense

Saints View Resort Unit 24 is 'n selfsorgwoonstel op die tweede verdieping in die Saints View-oord in die hartjie v...

Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Swem
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Vanaf
Vanaf R1 450
per nag, vir 6 mense

Die gees van KwaZulu-Natal spoel vanuit die warm Indiese Oseaan se branders, rol oor die binnelandse groen heuwels en bosveld en styg op teen die kranse van die Drakensberge. Dit vlieg oor troppe wild en slaap tussen skilpadeiers op die strand. Dit stop by oorlogsmonumente en hardloop met die voetslag...

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang