- Alldays(9)
- Bela-Bela(44)
- Giyani(3)
- Groblersdal(32)
- Hoedspruit(217)
- Jane Furse(3)
- Leeupoort Vakansiedorp(41)
- Lephalale (Ellisras)(27)
- Louis Trichardt(24)
- Marble Hall(4)
- Modimolle(51)
- Mokopane(24)
- Mookgopong(45)
- Naboomspruit(43)
- Northam(13)
- Ohrigstad(2)
- Phalaborwa(48)
- Roossenekal(1)
- Steelpoort(1)
- Thabazimbi(53)
- Thohoyandou(8)
- Tzaneen(44)
- Vaalwater(47)
Indien jy Limpopo besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies in Limpopo.
Ons bied 'n wye verskeidenheid van Limpopo Akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedinge!
So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Limpopo accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.
Limpopo akkommodasie
1596 lekke plekke om te bly
Loubad is op 'n plaas sowat 40 km vanaf Bela-Bela en sowat 20 km vanaf Modimolle in die Waterbergstreek in Limpopo....
Ngama Tented Safari Lodge is 'n intieme tent-safari-lodge wat in die Guernsey Privaat Natuurreservaat geleë is. Dit...
Kudu Lodge is op die Ditholo Wildlife Estate geleë. Hierdie 1000 ha-landgoed bestaan uit ongerepte inheemse Afrika-...
Marepe Flora-Mountain View is 'n selfsorghouthuisie wat tussen die heuwels in Kampersrus, Limpopo, geleë is en is i...
Imoflo is 'n pragtige cabin wat 'n lieflike uitsig oor die welige tuine en dam bied. Hierdie eenheid is in Haenerts...
Ontdek 'n magiese plek waar die berg en rivier ineenvloei en 'n gees van avontuur geskep word. Magoebaskloof Advent...
Gracious Lodge Events and Conference bied B&B-verblyf en is in Burgersfort geleë. Die gastehuis is die ideale basis...
“Ver van die stad, wil ek graag ry ... Daar doer in die Bosveld, daar wil ek bly. Daar doer in die Bosveld, daar's rus vir my. Deur heimwee gedrewe, daar wil ek lewe. In vreedsaamheid en stilte, gaan die tyd verby...” Siek en sat vir die stad? Limpopo se buitelewe en vars lug is die beste medisyne vir... Lees meer