- Alldays(9)
- Bela-Bela(44)
- Giyani(3)
- Groblersdal(32)
- Hoedspruit(217)
- Jane Furse(3)
- Leeupoort Vakansiedorp(41)
- Lephalale (Ellisras)(27)
- Louis Trichardt(24)
- Marble Hall(4)
- Modimolle(51)
- Mokopane(24)
- Mookgopong(45)
- Naboomspruit(43)
- Northam(13)
- Ohrigstad(2)
- Phalaborwa(48)
- Roossenekal(1)
- Steelpoort(1)
- Thabazimbi(53)
- Thohoyandou(8)
- Tzaneen(44)
- Vaalwater(47)
Indien jy Limpopo besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies in Limpopo.
Ons bied 'n wye verskeidenheid van Limpopo Akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedinge!
So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Limpopo accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.
Limpopo akkommodasie
1595 lekke plekke om te bly
Lemon Ivy Gastehuis is in Moregloed, Polokwane. Dit bied gehalteverblyf en is ideaal vir sakereisigers of gaste wat...
Hoep Hoep Selfsorg, geleë in die bekoorlike plaasdorpie Groblersdal, is 'n lieflike selfsorghuis wat perfek vir die...
Squirrel's Nest Restaurant and Accommodation bied oornagverblyf vir reisigers en is langs die R101 net buite Mokopa...
Molalatau Lodge and Campsites is 'n klein oase in die hartjie van die bosveld. Molalatau beteken "die leeu se ruspl...
Reggies Nursery in Polokwane bied gerieflike verblyfopsies in die kwekery. Die ligging is ideaal vir 'n stil en rus...
Kruger Cliffs Lodge bied bekostigbare, dog luukse selfsorgverblyf met asemrowende berguitsigte. Hierdie lieflike se...
“Ver van die stad, wil ek graag ry ... Daar doer in die Bosveld, daar wil ek bly. Daar doer in die Bosveld, daar's rus vir my. Deur heimwee gedrewe, daar wil ek lewe. In vreedsaamheid en stilte, gaan die tyd verby...” Siek en sat vir die stad? Limpopo se buitelewe en vars lug is die beste medisyne vir... Lees meer