Geverifieerde Resensie
Mbombela (Nelspruit)
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Mbombela (Nelspruit) bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.5 uit 5 gekry volgens 684 resensies.
"Mooi skoon dorp. Lekker weer en waar ons oor gebly het, was cool, julle mag maar daar gaan."
"Baie lekker bestemming met baie om te doen vanaf die watervalle tot die Kruger Wildtuin."
"Ons kon net 2 van die watervalle sien, ons was by die Bridal Veil- en Horseshoe-waterval gewees, Lone Creek was toe oor Covid-19. Ons was ook by die Sudwala Grotte en by Milly's Restaurant. Ons sou meer wou sien, maar was net weg vir 2 dae."
Sonheuwel, Mbombela (Nelspruit)
Harmony Guesthouse"Ek besoek Sonheuwel slegs vir die Medikliniek daar naby."
"Onverwagte koue het ons onkant gevang want ons het 'n warm Laeveldse herfs verwag."
Steiltes, Mbombela (Nelspruit)
Ella's Self-catering Unit"Dis 'n netjiese voorstad waar mens veilig voel."
West Acres, Mbombela (Nelspruit)
Almond Blossom Cottage"Proper for those who want to rest. Safe residential area, calm and quiet. "
Sonheuwel, Mbombela (Nelspruit)
Tilly's Cottage"Baie sentraal geleë area in Nelspruit. Naby alles."
Sonheuwel, Mbombela (Nelspruit)
Cronje Cottage"Sonheuwel is mooi, skoon en veilige woonbuurt, pragtige natuurskoon omgewing."
Sonheuwel, Mbombela (Nelspruit)
Be Our Guest"Sonheuwel is a residential area. Great for a stay-over, but not an entire holiday."