Geverifieerde Resensie
Midlands Meander
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Midlands Meander bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.4 uit 5 gekry volgens 567 resensies.
"Balgowan het soveel aktiwiteite vir almal, mooi winkels, restaurant, interessante plase en plaaslike kosse en produkte. Pragtige area en beeldskoon uitsigte."
"Dit was jammer dat die trokke gebrand het in die tyd wat ons daar was op die N3. Dit het mens baie onrustig gestem. Die natuurskoon is egter pragtig. Sal graag weer wil gaan."
"Lovely local shops selling leather goods, i.e. shoes, handbags and belts. A lovely place to visit with awesome restaurants!"
"Redelik teleurgesteld aangesien daar (sedert ons vorige besoeke) 'n duidelike agteruitgang van fasiliteite rondom die waterval is."
"Deel van die Midlands Meander en naby Nottingham Road met allerlei interessante winkeltjies daar naby wat ons ongelukkig hierdie keer nie kon verken nie. "
"Die munisipaliteit moet die gras sny langs die paaie en die gate in die paaie regmaak. Die uitsig vanaf The farmers Daughter Restaurant is baie mooi maar andersinds lyk dit soos 'n baie verwaarloosde dorp."
"Not much "happening" in Lidgetton itself, but as part of the "Midlands Meander" route, there is a lot of "feet/traffic" passing through Overall a very nice scenic area to see, with various "attractions" on and around the "Meander" route."
"I enjoyed the Meander and especially the visit to the Mandela Capture site and Ardmore."
"The guest house made Rosetta a pleasant base from which to visit the Midlands. There are one or two lovely attractions but I don't think I would be able to stay in Rosetta for a length of time."