Verified Reviews
Midlands Meander
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Midlands Meander
Rated 4.4 out of 5 based on 567 reviews.
"Heerlik gekuier by Delishdish restaurant wat aanbeveel was deur die gastehuis."
"I think Howick has a lot to offer Midlands tourists and those visiting family in the retirement villages. "
"Die dorpie is baie mooi en ook naby die Midlands Meander wat die doel van ons besoek was."
"It's a laid back place with beautiful scenery, it's exactly what the doctor will prescribe for relaxation and fresh air. Wonderful destination is all I have to say."
"Dis 'n pragtige plek en die personeel is baie professioneel, vriendelik en behulpsaam. Duisende dankies. Dit was 'n onvergeetlike, aangename ervaring."
"Wat 'n lieflike plek met stunning mense. Die res van die mense wat ons ontmoet het, was baie gasvry en vriendelik."
"Mooirivier is 'n pragtige plek maar die munisipaliteit sal iets moet doen omtrent die strate."
"Dit was interessant om die watervalle te besoek. Daar is heelwat stalletjies van entrepreneurs in die plaaslike gemeenskap. Die Midmarmyl (waarvoor ons gegaan het) is baie goed georganiseer. Was veral beïndruk met die gemaklike verkeervloei in en rondom die dam "
"Pragtige dorpie met die mooiste uitsig, sal ook graag daar wou gaan aftree."
"Dis 'n pragtige bestemming om te besoek. Ek gaan weer Oktober vakansie die area besoek. 'n Naweek is net te kort gewees."