Indien jy Mosselbaai besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies in Mosselbaai.
Ons bied 'n wye verskeidenheid van Mosselbaai Akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedinge!
So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Mossel Bay accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.
Mosselbaai akkommodasie
797 lekke plekke om te bly
Beacon Point On Point bied ontspannende, rustge verblyf in Mosselbaai en is ideaal vir gaste wat op soek is na 'n w...
Studio on Hill is 'n oopplan-woonstel met 'n aparte ingang op 'n vakansieperseel wat apart verhuur word in Mosselba...
Casa de Morais is 'n selfsorgeenheid in Hartenbos, naby Baydunes Beach, Ridgewater Pools en Bayview Beach. Dit is o...
Koningklip View
Die mooie Mosselbaai spog met die eerste posbus in Suid-Afrika wat ongeveer 600 jaar oud is, een van die wêreld se grootste gas-na-vloeistofaanlegte, meer as 60 km se strande, en omtrent 300 sonnige dae in elke jaar. Hierdie Wes-Kaapse dorp met meer as 150 000 inwoners (2009-statistiek) is beslis 'n... Lees meer