- Barkly-Wes(7)
- Brandvlei(2)
- Britstown(18)
- Calvinia(29)
- Carnarvon(21)
- Colesberg(48)
- Daniëlskuil(5)
- De Aar(12)
- Douglas(11)
- Fraserburg(10)
- Garies(3)
- Griekwastad(1)
- Hanover(18)
- Hartswater(8)
- Hopetown(8)
- Kakamas(9)
- Kamieskroon(13)
- Kathu(34)
- Keimoes(19)
- Kenhardt(2)
- Kuruman(27)
- Loeriesfontein(12)
- Loxton(12)
- Nieuwoudtville(13)
- Noupoort(4)
- Pofadder(6)
- Port Nolloth(22)
- Postmasburg(12)
- Prieska(18)
- Richmond(15)
- Springbok(42)
- Strydenburg(2)
- Sutherland(31)
- Upington(90)
- Vanderkloof(12)
- Victoria-Wes(16)
- Vosburg(7)
- Warrenton(3)
- Williston(9)
Indien jy Noord-Kaap besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies in Noord-Kaap.
Ons bied 'n wye verskeidenheid van Noord-Kaap Akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedinge!
So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Northern Cape accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.
Noord-Kaap akkommodasie
1050 lekke plekke om te bly
Kalahari Camelthorn Camping and Guesthouse is in Askham geleë en bied gaste ontspannende verblyf in 'n stil omgewin...
Karoo Pomp is 'n gastesuite op die gasheer se perseel in die pragtige Karoo-dorpie Vosburg. Die woonstel is ideaal ...
Die Lemoenhuis is 'n ongekunstelde selfsorgkothuis wat op die eienaar se eiendom in Calvinia geleë is. Dit is ideaa...
Karoo Tranquillity is in die hartjie van die dorpie, Williston, en is ideaal geleë vir diegene wat familie besoek e...
Karoo Manor Guest House and Restaurant is ongeveer halfpad tussen Kaapstad en Johannesburg in die dorpie Richmond g...
Oppikoppie is 'n netjiese selfsorg-eenheid in Vanderkloof in die Noord-Kaap, ongeveer 1 km vanaf die Vanderkloofdam...
Constantia Farmhouse is halfpad tussen Kaapstad en Johannesburg geleë en is die ideale plek om te oornag in die sti...
@ Jameson is 'n losstaande woonstel op die eienaar se perseel in Kimberley wat gerieflike oornagverblyf aan reisige...
As jy moeg is vir die lewe in die stad, reis deur nimmereindigende vlaktes op 'n Noord-Kaapse grondpad. Wanneer jy 'n sug van verligting in die skoon lug uitblaas, gaan jy jou dorpshuis permanent wil verruil vir 'n skaapplaas. Jy gaan in die stille aand na die sterre kyk en sien dat die hemelbeeld soos... Lees meer