Geverifieerde Resensie
Escape From Johannesburg
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Escape From Johannesburg bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.2 uit 5 gekry volgens 8862 resensies.
Dinokeng Wildreservaat, Ontsnap Uit Johannesburg
Abendruhe Lodge"Dinokeng se selfry-roetes is lieflik en piekniekareas word baie goed onderhou."
Bethlehem, Ontsnap Uit Johannesburg
Mooikooi"We only stayed one night, but the roads have lots of potholes."
Parys, Ontsnap Uit Johannesburg
Six Second Avenue"Dit is die ideale plek as jy belangstel in oudhede. Daar is baie klein winkeltjies met interessante items vir oud en jonk."
Dinokeng Wildreservaat, Ontsnap Uit Johannesburg
Adama Artistic Chalets & Teepees"Sal nogals daarvan hou as die park so 'n bietjie vroeër oopmaak vir jou permitte, miskien kan die Adama of mense jou 'n fooi vra en jou kaart en permitte uitsort as jy Vrydag arriveer. In ons geval was ons eers 18:30 daar, so moes Saterdag wag tot 8:00 vir 'n kaart en permitte."
Parys, Ontsnap Uit Johannesburg
The Danes on Vaal"Al moes ons vroeg vertrek, was ons verras oor die baie winkels wat antieke items verkoop. Personeel van Sasol-garage, naaste aan middedorp, baie vriendelik en bedien kliënte in hul eie taal."
Bethlehem, Ontsnap Uit Johannesburg
The Daughters Guest House"Selfde probleem as meeste plattelandse dorpe. Geen infrastruktuur-instandhouding."
Hartbeespoort, Ontsnap Uit Johannesburg
Stay Harties Accommodation"Very beautiful place anyone would love to go to."
Klerksdorp, Ontsnap Uit Johannesburg
Gemstone Guest House"Het baie plekkies om by te eet en kuier. Het ook baie shopping malls vir mense wat wil inkopies doen."
Fouriesburg, Ontsnap Uit Johannesburg
Affi Lande Boetiek Guest Farm & wedding venue"Die toerisme bedryf vat definitief sy knou in daardie areas, paaie gaan baie agteruit. Sal nie die pad tussen Fouriesburg en Ficksburg in die nag aandurf nie."
Dinokeng Wildreservaat, Ontsnap Uit Johannesburg
Owl Spot"The reserve claims to have the Big 5 but during our 3 day stay we saw birds, a variety buck, warthog, zebra and giraffe. Not one even elephant in sight (or any other of the big animals)."
Dinokeng Wildreservaat, Ontsnap Uit Johannesburg
Tshikwalo Lodge"Die self rondry om wild te gaan kyk is baie lekker. Kan dit met 'n gewone kar doen wat net so bietjie meer as normale grond vry hoogte het - kort nie 'n 4x4 of 'n bakkie nie. Daar is wel dele van die roete waar 'n voertuig met redelike (200mm) grondvrye hoogte nodig is. Die beste kans om al die wild te sien egter is as jy op die begeleide wildritte gaan wat weet waar al die diere in die park is."
Dinokeng Wildreservaat, Ontsnap Uit Johannesburg
Adama Artistic Chalets & Teepees"Kaart beskikbaar is baie deurmekaar! Baie min wild ongelukkig gesien."
Dinokeng, Ontsnap Uit Johannesburg
Mangwa Valley Game Lodge & Spa"Die grondpad moet vir seker nagegaan word."
Kroonstad, Ontsnap Uit Johannesburg
At the River Guesthouse"My eerste keer in Kroonstad. Het nooit besef die dorp is so groot en goed bestuur nie. Baie netjiese winkelsentrum naby met alles wat ons nodig gehad het vir braai."
Fouriesburg, Ontsnap Uit Johannesburg
Blackwoods Farm Cottage"Clarens is 'n lieflike bestemming met Vrystaatse gasvryheid!"
Dinokeng Wildreservaat, Ontsnap Uit Johannesburg
Ngiri Safaris"Dinokeng is regtig wonderlik, jy sien om elke hoek en draai 'n dier ."
Dinokeng Wildreservaat, Ontsnap Uit Johannesburg
Chameleon Bush Lodge"Ons geliefkoosde plek vir 'n vinnige wegbreek. Naby genoeg, groot verskeidenheid verblyfopsies. Dankie tog vir beter kaarte, die oues het ons erg gefrustreer."
Parys, Ontsnap Uit Johannesburg
Hidden Grace Self-catering Unit"It is a very nice place, lovely people everything about it is just pleasant."
Parys, Ontsnap Uit Johannesburg
Lavender Place"Ons hou van Parys, lekker dorpie wanneer jy wil rus! Mooi winkeltjies en lekker eetplekke."